Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer deur Daan Prinsloo: ’n resensie
2018-05-30"As ’n algemene gids en ’n handleiding oor die skryf en lewering van toesprake, slaag Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer in sy doel en kan as nuttige hulpmiddel gebruik word wat beide teoretiese aspekte en praktiese wenke in een bruikbare gids saamvoeg."
16 dinge wat ek nié moes sê nie deur Rian van Heerden: ’n resensie
2018-03-26"16 dinge wat ek nié moes sê nie is eerlik en stel die mens Rian van Heerden aan die leser bekend."
Stormkind deur Riana Scheepers: ’n resensie
2018-03-22"Die taalgebruik is so beeldend dat mens as leser die gebeure sintuiglik beleef: jy hoor en voel die wind wat verwoed waai; jy hoor en sien die weerligblitse; jy sien vir Tarsis wat ronddwaal in die nag; en jy sien vir Raka in Ierland. Die leser word magies ingesleep in die wonderwêreld wat Scheepers skep."
Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie
2018-01-24"Drie vroue en ’n meisie is Hans du Plessis se nuutste roman en is onlangs deur LAPA uitgegee. Die keurige voorblad gee reeds ’n aanduiding van die belangrikste temas in hierdie roman, naamlik dat dit ’n verhaal is oor vroue, diamantdelwery, ’n ongenadige landskap en vooroordeel: 'Vooroordeel is die een sonde wat niemand onaangeraak laat nie.'"
Prettige maniere om Afrikaans te leer praat
2017-12-22"Ek het opnuut my liefde vir Afrikaans ontdek. Die studente se opgewondenheid en positiewe reaksies wys daarop dat Afrikaans ’n lekker leef- en lagtaal is."
The use of subtitles in the teaching and learning of Afrikaans vocabulary and comprehension
2017-12-14"Given the emphasis on using multimodal teaching for both language teaching and learning, subtitles can be a highly beneficial component of foreign language learning."
Die gebruik van onderskrifte in die onderrig en leer van Afrikaanse woordeskat en begrip
2017-12-14"Films verskaf voorbeelde van hoe taal buite die klaskamer gebruik word – veral interaktiewe taalgebruik en dialoog. Dit stel taalaanleerders aan natuurlike uitdrukkings en spraakpatrone voor, asook aan gepaste gesigsuitdrukkings en gebare vir spesifieke situasies."
Tussen vriende deur Derick van der Walt: ’n resensie
2017-11-09"Tussen vriende hanteer, behalwe die tema van vriendskap en verhoudinge, ook temas soos ontrouheid, kanker, kinders wat oorsee bly, ouderdom en siekte, kinders wat na hulle ouers moet omsien, die besluit om te emigreer of nie."
Gister is verby deur Juanita Aggenbach: ’n resensie
2017-10-31"Die uitbeelding van kanker en kankerbehandeling wys daarop dat dit jou hele lewe oorneem en dat daar ’n fisieke en ’n psigiese dimensie daaraan verbonde is. Dit is veral ’n verhaal van oorwinning oor borskanker."
Eindspel deur Wilna Adriaanse: ’n resensie
2017-04-04"Tipies Adriaanse is die ingewikkelde storielyn en die karakters wat nie eensydig en stereotipies uitgebeeld word nie."
Resensie: Emoji beklemtoon unieke aanslag van Coenie de Villiers
2016-11-23"Coenie de Villiers is geen onbekende as dit kom by oorspronklike en unieke klanke in sy musiek nie en nou, vyf jaar na sy vorige CD, beïndruk hy met Emoji, sy jongste CD."
Het Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans beter te kon uitspreek?
2016-08-25"Ek het geleer dat taalverwerwing met pret en genot saamgaan; dat selfs ietsie net so klein soos luister na musiek akademiese waarde het. Dit was vir my verblydend dat die studente wat na musiek geluister het, wel verbetering in uitspraak getoon het."
’n Ondersoek na die verwerwing van klanke deur middel van musiek deur vreemdetaalstudente van Afrikaans
2016-08-18"Die studie toon dat studente wat na Afrikaanse musiek luister, tipiese klanke wat in Afrikaans voorkom en moontlik nie in ander tale nie, of wat problematies is ten opsigte van uitspraak, makliker en vinniger verwerf en duideliker uitspreek."
Resensie: Voor-bode deur Cas Vos
2016-03-15"Vos bly egter nie net in die verlede delf met die vertaling van die Griekse gedigte nie, maar bied ook ’n eietydse perspektief op Suid-Afrika en die wêreld."
Boekresensie: Immer wes deur Irma Joubert
2015-12-14"Immer wes verwoord nie net die verhaal van ’n vrou in oorloggeteisterde omstandighede nie, maar verwoord veral die verhaal van hoop en ’n toekoms uit oorlog uit."

