Vertaling en taalverwerwing – ’n literatuuroorsig oor die vertaling van intertalige onderskrifte
2020-06-19"Daar is ’n plek vir vertaling binne die taalverwerwingsklaskamer, maar dit is nie die enigste benadering, metodologie of hulpmiddel wat gebruik moet word nie."
Resensie: Vervleg deur Petro Hansen
2019-10-31"Die titel van die bloemlesing verwys na die ineengevlegtheid van die temas. Maar die belangrikste is seker die emosionele reaksie wat die stories ontlok: hartseer, nostalgie, humor en verlange."
Boekresensie: Die dekonstruksie van Retta Blom deur Zelda Bezuidenhout
2019-10-16"Dit is ’n roman wat handel oor verhoudinge – veral die huweliksverhouding en hoe vroue hulleself in ’n huwelik kan verloor. Maar dit is ook ’n verhaal oor veral die vriendskappe tussen vroue, en met hierdie twee temas kan baie lesers identifiseer."
The grading and sequencing of three target tasks within a task-based learning and teaching programme for non-Afrikaans-speaking international university students
2019-08-08"Which aspects should be considered during the grading and sequencing of tasks for a task-based programme?"
Die gradering en ordening van drie teikentake binne ’n taakgebaseerde leer-en-onderrig-program vir nie-Afrikaanssprekende internasionale universiteitstudente
2019-08-08"Die gradering en ordening van take binne die taakgebaseerde benadering speel ’n baie belangrik rol in sillabusontwerp."
Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n resensie
2019-06-06"Deist slaag meesterlik daarin om in die tradisie van kontreiverhale soos deur Jan Spies en Herman Charles Bosman neergepen, die tipiese eiesoortigheid van ʼn kontrei, hier die Sandveld, aan die leser oor te dra."
Die verevrou beeld wêreld van volstruise epies uit
2019-05-21"Jan van Tonder se oeuvre bereik ’n hoogtepunt met Die verevrou. Dit is ’n moet-lees vir diegene wat van verweefde karakters en storielyne en motiewe hou."
The use of poems in die teaching of Afrikaans as additional language
2019-04-23"This follow-up study focuses on using poems in task-based learning activities as a successful and interactive approach in language acquisition classes."
Die gebruik van gedigte in die onderrig van Afrikaans as addisionele taal
2019-04-23"Gedigte en die interpretasie daarvan bied geleenthede vir kommunikasie. Lesers vorm hul eie menings en ervarings aan die hand van die gedigte, en die taalverwerwingsklaskamer kan die ideale plek wees om dit te deel."
Hoe besluit ’n mens wie se kultuur moet onderrig word?
2018-12-19"Die vraag oor wie se kultuur en 'watse' kultuur is nogal problematies. Ek onderrig nie net in my vreemdetaalmodule sogenaamde Afrikaanse kultuur nie. Ek sluit aspekte van die studente se kultuur in."
Bywoner dra by tot plaasromangenre
2018-11-14"Bywoner se vernaamste tema is familie en famileverwantskappe."
A study on the use of cultural-orientated, task-based vocabulary lessons for Afrikaans language acquisition students
2018-11-12"This article covers a preliminary investigative study on the incorporation and the use of culture in a task-based class for first-year Afrikaans language acquisition students."
’n Ondersoek na die gebruik van kultuurgeoriënteerde taakgebaseerde lesse vir die verwerwing van Afrikaanse woordeskat deur universiteitstudente
2018-11-12"Die integrasie van kultuur in die aanleer van ’n nuwe taal is belangrik omdat taal en kultuur oorvleuel; derhalwe raak die insluiting van ’n kultuurkomponent in die taalklaskamer al hoe gewilder."
Nagreisiger deur Leon van Nierop: ’n resensie
2018-10-19"Die boek lees maklik en Van Nierop se mooi taalgebruik en beskrywings is ’n pluspunt. Maar dit is veral die tema waarmee lesers sal identifiseer: die nagreisiger wat dikwels saam met elke leser op reis is."
Uit die bloute deur Chanette Paul: ’n resensie
2018-08-15"Uit die bloute is ’n boek wat ek nie kon neersit nie."

