Net die hunkering bly: In gesprek met Eben Venter
2009-11-26 Drie jaar gelede het ek ook die voorreg gehad om met Eben Venter in gesprek te tree. Toe was dit oor sy vorige roman, Horrelpoot, wat ons gesels het. Ek het destyds, aan die einde van ons gesprek, vir hom gevra wat hy volgende wou skryf. Venter ...Hoe vertaalbaar is 'n volkslied? Enkele gedagtes oor taal, burgerskap en nasionale identiteit
2009-08-20 Die debat oor die Suid-Afrikaanse volkslied het onlangs weer in Rapport (09/08/2009) kop uitgesteek. Is die huidige volkslied, ’n dubbeldoor wat beide "Die Stem" en "Nkosi Sikelel’ iAfrika" insluit, ’n voldoende ...
’n Menswetenskap in onmenslike tye: Dreyer Kruger en die fenomenologiese sielkunde in Suid-Afrika, 1976–1990
2008-10-29"Hierdie artikel bespreek die ontwikkeling van die fenomenologiese sielkunde in Suid-Afrika van die middel-1970's tot 1990, met spesifieke verwysing na die pionierswerk van Dreyer Kruger en sy tydgenote by Rhodes Universiteit."
Die wysheid van die plante: Enkele gedagtes oor Willem Anker se Siegfried
2007-12-05 Met hierdie opwindende debuut van Willem Anker slaan die Afrikaanse roman nuwe rigtings in.[1] ‘n Mens sou seker kon praat van ‘n soort “deterritorialisering” en “reterritorialisering” van die Afrikaanse roman. Siegfried karteer ‘n reeks onvoorspelbare ...
Dit reën op Rietfontein!
2006
2007-06-13
'n Beskouing oor Eugène Marais se Versamelde Werke, The Soul of the White Ant, The Soul of the Ape en Dwaalstories. Hierdie gesamentlike heruitgawe van Eugène Marais se tweedelige Versamelde Werke, geredigeer en versorg deur sy ...
Amerikaanse sielkunde en die liberale ideaal
2003
2007-06-13
Akademiese publikasies soos die artikel “Political Conservatism as Motivated Social Cognition” deur die Amerikaanse sielkundiges John Jost, Jack Glaser, Arie Kruglanski en Frank Sulloway (2003) trek nie gewoonlik veel aandag by die ...

