olyfboord
2019-07-10"op die wortelstok van die begin
en van die einde
wentel die onblusbare gees
van my ma"
Vandag is ek ’n windlawaai – die storie agter die inskrywing voorin die bundel
2018-05-15"Ek ken Philip sedert die vroeë jare tagtig toe ek as bewonderaar vir hom begin skryf het onder die skuilnaam Magdalena Aggenbag."
Huis, woning, tuiste: c-max
2017-03-06Lees Celesté Fritze se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Die skrywer, die beeldhouer en die aspirantdigter oor Haute Cuisine
2016-10-24"Die skrywer en die beeldhouer het nog nie gesê wat hulle van die film Haute Cuisine dink nie. Sy wonder wanneer en of hulle ooit weer saam sal gaan fliek."
Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze
2016-03-14"Daardie oomblik wanneer sy die ding doen wat ander mense as vanselfsprekend aanvaar, wanneer sy haarself word, wanneer sy kop verloor en die gevolge van mindere waarde ag."
A silver fish swallowed my mother
2015-10-16"White, like the fishermen’s cottages in her favourite tapestry of the Sardinian Sea."
Die skrywer, die beeldhouer en die aspirant-digter
2013-11-20"Die skrywer, die beeldhouer en die aspirantdigter geniet middagete by Huckleberry’s in Magnolia Dell. Die aspirantdigter versteek haar fobie vir klein ruimtes onder die dekmantel dat die pers wasblomme van die magnolias vir haar soos die geskulpte wande van ’n geboortekanaal lyk."
Interpreting Nuremberg
2013-07-24 "In my life I craved the words Richard saidto Jewish parents English meant safety
In his time he had Höss plead to the dead"
Hoe lyk jou stad-kompetisie: My stad
2012-07-04 "oor die vaagbekende hool van Sunnysideword ’n stortbui suurreën ’n lamentasie
by die mis: Gloria in excelsis Deo
vir die aborsieklinieke van my stad"

