Celesté Fritze

Celesté Fritze verwerf die grade BA(Ed), BA(Hons) in Afrikaans en BA(Hons) in Professionele Skryfwerk en Vertaling (cum laude) aan die Universiteit van Pretoria. Vanaf 1981 tot 1994 is sy vertaler by die Stadsraad van Pretoria en die Departement van Onderwys en Opleiding in Pretoria. Vanaf 1995 tot en met haar vroeë aftrede in 2006 is sy die hoof van taaldienste by die Tshwane Munisipaliteit, waar sy onder andere taalbeleid- en taalbeplanningsreferate by nasionale en internasionale taalkonferensies lewer. Weens haar bydrae tot die taalbedryf ken PANSAT in 2005 ’n veeltaligheidsmedalje aan die Tshwane Munisipaliteit toe. Sedert April 2006 werk sy as vryskutkopieskrywer, -vertaler, -redigeerder, -proefleser en taalkonsultant vir kliënte soos uitgewers, korporatiewe instansies, ambassades, plaaslike owerhede, taalagentskappe, universiteite en privaat individue.

Sy is die skrywer van die roman Verlorenkop en die digbundel Verdeelde Stand | Divided Stance.

hawking

Celesté Fritze 2011-06-29 hawking I long for the ancient and the elegant symbol of the noble – a single merlin, with slender, pointed wings, climbing, sailing, diving fiercely for its prey seizing, clutching in its claws, the quiet and the ...

Top