Carina Stander

Carina Stander was ’n plaaskind in die Waterberge van Limpopo. Ná ’n honneursgraad in Beeldende Kuns aan die Universiteit van Pretoria, werk sy ’n paar jaar vir beeldhouers in Cambridge en die Skotse Hoogland. Sy neem deel aan talle groepsuitstallings (onder andere Sasol Nuwe Handtekeninge) en hou vyf solokunsuitstallings. Sedert 2006 is sy ’n vryskutjoernalis. Carina publiseer ook in versamelbundels en van haar kortverhale en gedigte is vir skole voorgeskryf. Daar is reeds ’n aantal romans agter haar naam.

Lees alles oor haar op haar webruimte.

Boekedag 2012: Carina Stander kies ’n karakter

Carina Stander Boeke en skrywers 2012-04-19

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom? 

Carina Stander en Wildvreemd: Albei deur die meule

Carina Stander, Bibi Slippers 2011-12-06 Hallo Carina, en baie geluk met die verskyning van jou eerstelingroman, Wildvreemd. Kom ons begin by die begin: jy vertel in ’n onderhoud in Rapport dat die eerste sin van jou roman hom reeds tydens jou universiteitsdae by jou aangemeld het, sommer terwyl  ...

Carina Stander se raad aan voornemende digters

Carina Stander 2011-06-07  As jy net lank genoeg kan lewe om een gedig te skryf, waaroor sal dit gaan? Skryf vandag nog daardie gedig. .

Watervolk

Carina Stander 2011-03-29

Lima

Carina Stander 2011-02-24 Lima Peru probeer om te vergeet waarsku die stad om lig te loop want ek wil die kind op die sypaadjie nie sien nie gesig versluier agter vuillug garúa probeer om te vergeet die koue kind ruik Mercado del Indios se alpakkatruie en musse ...

ons word vanmôre weer wakker

Carina Stander 2010-06-25

varsgeborene

Carina Stander 2009-09-04

nóg vis, nóg vlees

Carina Stander 2009-07-02 binne-in die bangbossteek twyfel deur die vel ek wonder of jy werklik iskan jy die waterpad voorspelglip jy met die tapir deur 'n skemer poelsloes soos die otter wriemel en wóél 'n tamaai kapibara onder koel waterslaaiswaai jy ...

Amatola in die week van verkiesing

Carina Stander 2009-04-16

palm-pas

Carina Stander 2009-02-11 saans dra ek my man se glimlag soos 'n sekelmaan in my die dag word ryp tot 'n ingeslape groen katel die inmekaarpas in die binneplaas is 'n skaamtelose psalm die musiek loop uit in kleur en klank: hoe heimlik primitief is ons hartklop in die nanag vanaand prewel ons die drie honderd seëninge in […]

Vlam onder die water

Carina Stander 2008-12-17

kan keer

Carina Stander 2008-08-28 George Weideman, Namakwaland   vuur dwing die skilpad om kop uit te steek sê hy wat drink uit die grond se hand met rypheid van September kom wysheid van ’n wond as springbok deur pienk seë van vygies by Goegap galop van skilpadvleis eet word mens gou ’n berg terg hy wat vroeër of later […]

Verstrooitjie

Carina Stander 2008-03-03

sondoop

Carina Stander 2007-07-23
Top