Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard is ’n Overbergse skrywer, dromer en aktivis. Haar debuutroman, Troos vir die gebrokenes, word in 2010 met die Jan Rabie Rapport-prys bekroon. Verskeie ander boeke het reeds verskyn.

Wat is op jou bedkassie? Bettina Wyngaard antwoord

Bettina Wyngaard Boeke en skrywers 2017-12-21

LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Bettina Wyngaard se antwoord.

#ANC54: Hoe nou vorentoe?

Bettina Wyngaard Menings 2017-12-18

"Ek erken ruiterlik, my verligting om te verneem dat Ramaphosa gewen het, was groot. Noudat hy gewen het, sal ons waarskynlik binnekort positiewe reaksie van die markte sien."

2017 in die truspieël

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-12-18

"2017 was ’n jaar van kontraste, ’n jaar waarin beide die absoluut beste en slegste in mense na vore gebring is."

Krisis in ons opvoedingstelsel

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-12-08

"Tensy daar daadwerklike en drastiese verbeteringe gebeur aan die manier waarop ons kinders onderrig word, gaan ons binne die volgende dekade of twee ’n ongeletterde generasie volwassenes op hande hê."

#NotOurLeaders en die 16 dae van aktivisme

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-12-01

"Hoekom word vermaaklikheidsterre aan ’n hoër standaard gemeet as ons verkose amptenare?"

Daar’s Mugabe, en dan is daar Zuma ...

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-11-24

"Mugabe se einde het baie Suid-Afrikaners met valse hoop na ons eie situasie laat kyk."

Wink rommelstatus vir ons?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-11-15

"In Suid-Afrika sit ons met leunstoelekonome wat reken dat as die rand val, ons dit net weer kan optel."

Brief aan Gigaba oor die voorgestelde kommissie oor belasting

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-11-10

"Want sien, Malusi, dis nie die tax morality wat verswak het nie. Dis die vertroue in die government om ons geld met integriteit aan te wend vir die doel waarvoor dit bedoel is, wat gone is."

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-11-03

"Die hartseerste van hierdie hele aangeleentheid: solank as wat moorde in rasseterme geverf word, solank dit as politieke speelbal gebruik word, solank as wat sterftes in een ras as meer belangrik geag word as in ander rasse, gaan ons land verder uitmekaar geskeur word."

In ’n Tanzaniese tronk

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-10-31

"Die oomblik as regsverteenwoordigers nie meer met vrymoedigheid sake kan aanneem nie, dan is intimidasie van regters ook nie ver agter nie. Die oomblik as regters nie 'without fear or favour' kan regspraak lewer nie, is demokrasie in sy kanon in."

#MeToo: ’n oomblik, ’n veldtog of ’n blywende verandering?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-10-23

"Solank as wat vroue se pyn afgemaak word as wolhaarstories, gaan slagoffers huiwer om na vore te kom onmiddellik nadat ’n aanval gebeur het, of later."

Sekspeste in die werksplek: die Harvey Weinstein-sindroom

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-10-17

"Solank as wat mans nie hierdie tipe gedrag veroordeel nie, solank as wat vroue die skuld kry vir wat gebeur het, of blameer word omdat hulle nie vroeër gepraat het nie, het sekspeste toestemming om voort te gaan met hulle gedrag."

Dwarsklap deur Piet Matipa: ’n resensie

Bettina Wyngaard Resensies 2017-10-12

"Sy verwondering oor en bewondering vir die taal slaan egter oral deur in sy kleurvolle en verbeeldingryke gebruik van woorde, die manier waarop hy vars beelde oproep, en sy geesdrif om in Afrikaans te skryf."

Het Suid-Afrika meer misdadig geword sedert demokrasie?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-10-11

"Hoe sou ons verhaal anders kon lyk as ons mekaar begin raaksien en iewers verby die wantroue probeer werk? Sou ons dan nog steeds wonder oor misdaadstatistieke?"

Erfenisdag

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-09-28

"Miskien, in stede van vashou aan die verlede, en die heritage wat nie altyd positief is nie, moet ons met erns begin kyk na die toekoms en die legacy wat ons nalaat vir die geslagte wat ons volg."

Top