Ronelda Kamfer in gesprek met Annemarié van Niekerk
2013-02-26 Ronelda Kamfer tree later vanjaar op by die Festival voor het Afrikaans. Sy het in Amsterdam met Annemarié van Niekerk gesels.Stories uit Amsterdam – Annemarié van Niekerk vertel
2012-08-01 "Die wonde van die verlede kan nie so vinnig genees nie; ons moet geduldig wees; die skade wat aangerig is deur apartheid is onvoorstelbaar groot. Dit smeul nog voort, en elke nou en dan word daar weer nuwe vuurtjies aangesteek." Annnemarié van Niekerk gesels oor Amsterdam, oor boeke in die buiteland – en oor Melt Myburgh.Gerrit Komrij: Necrologie
2012-07-10 "Gerrit Komrij (1944-2012) was ’n man met baie gesigte, aktief in baie genres en ’n uitsonderlike persoonlikheid in die Nederlandse literêre wêreld. Ongeag van wat hy gedoen het en waarmee hy besig was, hy het opgeval." />Maria van Daalen, Nederlandse digteres en Vodou-priesteres
2012-04-18 Vodou* is een van daardie godsdienste waaroor die meeste van ons bitter min weet. En as ons dink ons weet iets daaroor, is dit dikwels nie heeltemal in die kol nie, het Annemarié van Niekerk onlangs besef – toe sy met Maria van Daalen gesels het.
Oewerbestaan ’n soepel-gekonstrueerde en welbeleë debuut
2010-08-17"Hierdie gedigte weet dat poësie nie net ’n beskrywende instrument is nie, maar ’n lewende krag wat dinge kan laat gebeur: breek, skep, verander ..."
Annemarié van Niekerk gesels met Steve Hofmeyr oor skryf, lees en Vier briewe vir Jan Ellis
2010-07-06 Steve, jou novelle Vier briewe vir Jan Ellis wat onlangs by Zebra Press verskyn het, is jou vyfde boek. Jy’t onder andere al ’n digbundel met die titel Valkuns gepubliseer en ook verlede jaar jou outobiografie getiteld Mense van my ...
Vier briewe vir Jan Ellis literêr goed, boeiend en toeganklik
2010-07-06 Die wêreldliteratuur lewer van tyd tot tyd onvergeetlike klein novelles op. Kamees wat jou ’n leeftyd bybly. Gewoonlik gaan dit om ’n enkele gebeurtenis of ’n paar agtereenvolgende gebeurtenisse wat iemand se lewe handomkeer verander ...

