Die 2024-verkiesing: Is ’n Suid-Afrikaanse Lente op pad?
2023-10-25"Die status quo is nie volhoubaar nie en die vraag is nie of daar verandering gaan wees nie, maar eerder watter vorm dit gaan aanneem; watter tydsraamwerk ter sprake is, en veral wat die regerende elite se reaksie op ’n potensieel verswakkende situasie gaan wees. Dit maak die 2024-verkiesing die belangrikste verkiesing sedert die totstandkoming van ’n nuwe grondwetlike bedeling."
Will the South African constitutional democracy survive the challenges facing the current dispensation?
2023-03-20"The investigation finds that conditions within the South African politics, economy and society are not conducive for the consolidation of democratic values, and that a difficult scenario is in store in this regard."
Sal die Suid-Afrikaanse konstitusionele demokrasie die huidige krisis wat die bestel in die gesig staar oorleef?
2023-03-20"In ’n omgewing van institusionele en politieke verval van die staat is die tot niet gaan van die regstaatidee en samehangende demokratiese praktyke ’n werklikheid, en ’n scenario wat nie geïgnoreer kan word nie."
The evolution of contemporary intelligence and the role of social media intelligence (Socmint)
2022-06-08Ansie Stegen and André Duvenhage: "Social media provide the intelligence community with a vast quantity of information (Socmint), that could be of importance in safeguarding national security. However, the intelligence community in South Africa is not using this tool to its full potential."
Die evolusie van eietydse intelligensie en die rol van sosiale-media-intelligensie (Socmint)
2022-06-08Ansie Stegen en André Duvenhage: "Die verskuiwingslyne wat aanpasbaarheid binne die Suid-Afrikaanse intelligensiegemeenskap betref, is duidelik aangetoon deur die staatskapingsage, en nog duideliker tydens die onrus wat in Julie 2021 uitgebreek het. […] Die intelligensiegemeenskap het nie die vermoë (menslike of tegniese hulpbronne) gehad om besluitnemingsinligting aan die staatspresident te verskaf nie."
SA bereik kantelpunt: "Cyril het die situasie totaal verkeerd gelees"
2021-07-15"President Ramaphosa hanteer die situasie uiters swak. Buiten goeie toesprake met sagte woorde lyk sy prestasiekaart ver onder die gemiddeld." – André Duvenhage oor die jongste krisis wat Suid-Afrika lamlê.
Die Suid-Afrikaanse politieke bestel: krisis, oorlewing (?) en die toekoms
2021-04-30"Binne die omgewing van ’n verbrokkelende staat neem die burgery al hoe meer funksies van die staat oor. Hiervan is veiligheid en sekuriteit waarskynlik die allereerste funksie van enige staat."
Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe
2020-10-23"Senekal verteenwoordig ’n belangrike baken in die herontdekking van identiteit en die bereidwilligheid tot daadwerklike optrede."
André Duvenhage: Dís die ergste wat met SA kan gebeur
2020-09-22"In Suid-Afrika is politiek inderdaad ’n spel wat handel oor mag, oorlewing en bevoordeling, en jaloesie en afguns eindig dikwels met die dood. Die laaste skoot in hierdie geveg is nog nie gevuur nie en Ramaphosa se rug is baie oop."
South Africa at a tipping point – a bad-case scenario?
2020-09-14"The conclusion of the explorative study is that the political tipping point has already been reached and that we are faced with a bad-case scenario. Indeed, evidence indicates that a bad-case scenario is the most probable. It has far-reaching implications for our future over the short term as well as the long term."
Suid-Afrika by ’n kantelpunt – ’n slegte-saak-scenario?
2020-09-14"Selfs met leierskap wat hervormingsgesind is, is die kragte te groot en omvangryk om te stabiliseer. Die stelsel is so sensitief gebalanseer dat selfs kleiner kragte of snellers die groter orde fundamenteel kan verander en binne die verband van chaotiese stelsels ’n bykans 'skoenlapper-effek' kan veroorsaak."
Die Suid-Afrikaanse politiek – ’n tyd van fundamentele verandering?
2020-06-28"Reeds voor die uitbreek van COVID-19 was die Suid-Afrikaanse ekonomie, politiek en samelewing in krisis gedompel."
COVID-19-politiek: waar verlede, hede en toekoms ontmoet
2020-04-22"In samehang met bestaande politieke en ekonomiese uitdagings beskou, staan Suid-Afrika voor sy grootste krisis sedert die aanvaarding van die 1996-Grondwet, met sommiges soos Johann Rupert wat reeds praat van ’n ekonomiese parallel met die Groot Depressie van 1931."
Rondom grondhervorming
2018-08-15"Die argument word gevoer dat Suid-Afrika nooit ’n tweede Zimbabwe sal kan wees nie. Ek stem hiermee saam, behalwe dat die uitkoms van ondeurdagte grondhervorming veel erger kan wees."
Sekurokratisering en Suid-Afrika: ’n onderhoud met André Duvenhage
2017-11-15"Ek wil nie so ver gaan om te sê dat die demokratiese projek reeds op die ashoop is nie, maar die uitdagings is baie groot en die finale toets lê ook nie te ver hiervandaan nie."

