The representation of “imagined Africas” in the poetry of Breyten Breytenbach from 1984–2014
2019-07-26"For my project, which I will conduct in 2019 and 2020, I am especially interested in Breytenbach’s idea of 'imagining Africa', which is in line with his “Imagine Africa” project at the Gorée Institute in Dakar, Senegal."
A Heideggerian approach of landscape as dwelling in Breyten Breytenbach’s Nege landskappe van ons tye bemaak aan ’n beminde (1993)
2017-08-04"Approaching landscape as dwelling is mainly concerned with the activities of mortals which form part of their dwelling on earth."
’n Heideggeriaanse benadering van landskap as woon in Breyten Breytenbach se Nege landskappe van ons tye bemaak aan ’n beminde (1993)
2017-08-03"In hierdie artikel word geïllustreer op watter wyse landskap die domein van menslike en niemenslike agente word. Daar is dan ook gewys op verskillende aspekte van landskap in kontras met die taakskap, met die implikasie dat landskap nie net gesien word as ’n toneel in die verte nie, maar veel eerder as ’n wêreld wat bewoon word."
Resensie: die na-dood deur Breyten Breytenbach
2016-08-24"Dit is egter ook die belangrike uitsprake omtrent sy interne poëtika, sy innige gesprek met die leser, sowel as die verbluffende verstegniese aspekte van sy werk, wat Breyten Breytenbach se meesterskap bevestig."
Resensie: die bome reusagtig soos ons was deur Hilda Smits
2016-05-17"Smits se bundel is voorwaar ʼn merkwaardige debuut wat beslis weer gelees sal word."
Einstein-kompetisie: Alwyn Roux
2016-05-05Alwyn Roux is 'n dosent in literatuurwetenskap en kreatiewe skryfkuns aan Unisa en het in 2015 sy doktorsgraad in Afrikaans en Nederlands oor landskap in die latere werk van Breyten Breytenbach en Lucebert voltooi.
‘n Heildronk op ‘n suksesvolle ALV-kongres 2012
2012-10-12 Die tweejaarlikse kongres van die Afrikaanse Letterkunde Vereniging (ALV) het 25-27 September 2012 op die Sunnyside-kampus van Unisa plaasgevind.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Onsigbare stad – Fedora
2012-07-25 Wyn Roux sien die onsigbare stad Fedora.
skimhartensboer
2007-12-10 hartensboer drink glaslaatmiddagdop die son het stom sy herfsvlerk ingevou, ’n huis verlang verloën só omkeerkop glasgoud sien leeg word, getroue oue sy pyp met rum- en mapletwak gestop in ’n impasse tussen ...
Die vierslag-binnebrandenjin*
2007-12-10 Die suier word afgetrek deur die krukas wat die suierstang laat werk terwyl ’n nok die inlaatklep oplig en petrolgas en lug in die silinder hok. Die suier ...

