- Reguit met Robinson is ’n weeklikse videorubriek.
Tatjana Smith het uitgetree ná haar sukses by die Olimpiese Spele, want nou sal sy vir die eerste keer in dekades kan eet wat sy wil wanneer sy wil.
Freek Robinson vra sportwetenskaplikes Pierre Viviers en Konrad von Hagen of sportsterre gebore word, gemaak word of bestuur word. Hy wil ook weet: Hoe belangrik is dieet? Hoe bly ’n atleet gesond? En wat van sielkundige ondersteuning?
Lees ook:
It will shock, upset and educate, a review of Guns and needles by Clinton van der Berg

