Is sport die barometer van hoe polities gesond ’n nasie is?

“Maar wat van die spelers? Maak nie saak wie en wat hulle van die veld is nie, op die veld is hulle ons ambassadeurs. Hulle verdien ons ondersteuning. En as hulle in die proses ons nasie vir een middag in eenheid saamsnoer, maak die uitslag regtig soveel saak?”