Krag deur Fanie Viljoen: ’n resensie

“Elke liewe persoon (oud en jonk) wat in een of ander sport aktief is en wonder of hul sal drink aan die melk en heuning van testosteroonaanvulling, middels wat prestasie verbeter, of selfs net iets soos groeihormone oorweeg, behoort ag te slaan op hierdie verhaal.”