Pasgelaai
Haikoe-kompetisie: Nog 3 haikoes deur Elza Smal
2012-12-05 Elza Smal se laaste drie haikoes vir ons kompetisie.
Op die swartlys
2012-12-05 Wel ek doen niks verkeerd nie, maar ek gaan toe maar deur die proses. Daar laat weet hulle my ek is op ses verskillende swartlyste van net 45 wat hulle getoets het!
Homoseksualiteit vir Gay ou man en Jaco
2012-12-05 Aan die begin van die jaar het ek ’n brief geskryf wat so amper stil-stil verby gegaan het. Miskien sal julle dit interessant vind
Vir Jaco oor sy kommentaar
2012-12-05 Jy's nou besig met ontwykingstaktieke. Gestel nou ek gee jou die CV van Dan Roodt waaroor jy so knaend aanhou.
wyl’ kam’raad
2012-12-05 soos’k onthou, u’t sonner g’raas g’stry,dikwels, voor-innie-koor, optogte gelei,
struggle, anti-apartheid s’n, nie ’n spel,
struktuurg’weld heers nog, ’n louter hel
Karoo-fragmentering?
2012-12-05 Nou ja, niemand gaan duisende liters water skenk vir die boere se diere nie. Totsiens Karoo-lam.Die moed om te wees
2012-12-05 "Om 'n huwelik te laat slaag, moet 'n mens toegeeflik wees en daarmee volhou. Holbrook se boek verg 'n soortgelyke benadering."Kerkgesange
2012-12-05 "Hoewel ek nie meer dikwels in 'n kerk kom nie, onthou ek baie van die liede wat ons gesing het en wat vir my steeds mooi is, veral waar hulle in 'n "ouer" Afrikaans, amper in Nederlandse idioom, gesing is."Twee Clifton-gedigte
2012-12-04 Johann de Lange skryf twee gedigte wat in Clifton afspeel, met Van Wyk Louw in die rolverdeling.Insomnia
2012-12-04 Gary Cummiskey recounts his latest bout of insomnia in this poem featuring a vomiting cat and Patti Smith.Uit die argief: Gedigte deur Jelleke Wierenga
2012-12-04 Gedigte deur Jelleke Wierenga uit LitNet se argief."Stop the fight" by Vanessa Atson
2012-12-04 They say they love youarms open wide
Heart on the chest
and a smile in their heart
"Starless night" by Vanessa Atson
2012-12-04 Unanswered questionsEmpty promises
Broken dreams
And this starless night
"Spires" by Jonathan Spanos
2012-12-04 Do you know what you have?Do you hope for more?
Gave all I am, now I'm walking out the door
"Sit My Buite" deur Jaques Gerhard De Villiers
2012-12-04 Weet jy waarom staan ek vir jou en wag?Weet jy waarom hardloop ek deur elke donker nag
saam met jou, tel ek die dae en ure af?
Want die lewe vlieg verby
dis tye saam met jou wat ek lag
"Park bench lovers" by Vanessa Atson
2012-12-04 You say I can't visit you at homeYour peeps are too strict
I say I don't care
For you I'd take the heat
"Onthou Jy" deur Laetitia Campher
2012-12-04 Jy’t n merk gelosEk druk jou foto styf teen my bors
Hoe vinnig die liefde kan vergaan
Dis baie seer
Jy het my baie geleer
