Pasgelaai
"Pedestrian Crossing" by Unathi Wendy Booi
2012-12-05 Ever felt at heartthat someone might break it apart?
But you don’t know what love is
Stranded in emotion
"Patrone" deur Robert Odendaal
2012-12-05 Geleidelike gradiëntNiksseggende oë
Val verder van die son daar bo
"Oreade" deur Adri van der Merwe
2012-12-05 Binne die dig begroeide woudgooi die maan ? ouripigment
? Oureool waarin die oreade dans
Die carmagnole helderklinkend deur die bos
"Now Go" by Kenneth Blane
2012-12-05 You were there to listenYou were there to hold
You were gentle, with a heart of gold
"Net ek, net jy" deur Bok Rautenbach
2012-12-05 Ons leef in 'n wêreld van onheil en leed.Ons leef in 'n wêreld waar niemand kan vergeet
van die verlede
Vergeet en vergewe
"My girl" deur Mari Veldsman
2012-12-05 Ek sit ? roos voor jou deur,Ek wens dat jy vir my sal sê
dat jy vir my ook liefhet
"My Cabernet Baby" deur Braam van der Vyfer
2012-12-05 Jy's my Cabernet, babyJou hart is Pinot Noir
Jy's volrond, welbeleë
Jou stem 'n plaaskitaar
Gemeenskap vandag. Ontologie, abstraksie en plek
2012-12-05 "Ten grondslag van die klem op die keusevryheid van die individu lê ’n herdefiniëring van wat dit beteken om mens te wees. Mense is nie meer per definisie aan die lotgevalle van hulle onderskeie gemeenskappe (families, dorpe, streke, etnisiteite, state, ens.) verbonde nie."Oestyd-skryfuitdaging: "Plaasarbeidersvrou" deur Zandra Bezuidenhout
2012-12-05 Zandra Bezuidenhout se inskrywing vir die Oestyd-skryfuitdaging.Oestyd-skryfuitdaging: "Nabot se wingerd" deur Elza Smal
2012-12-05 Uit dröe wingerdstokbeur knoppies groen van kleur
sprei hul blaartjies oop
die son se strale nader te lok.
Oestyd-skryfuitdaging: "Oestyd sonder ’n wingerdlied" deur Cas Vos
2012-12-05 Die werkers gaan ’n goeie bonus kry. Sonder hulle hande en harte kan hy nie wyn maak nie.Oestyd-skryfuitdaging: "So lank as die rietjie" deur Nico Luwes
2012-12-05 So lank as die rietjie…O, so lank as die rietjie innie water staan…
Ka’jy ma’ wiet …
Oestyd-skryfuitdaging: "Kaapstad" deur Clinton V du Plessis
2012-12-05 hierdie stad met sy bergword onherbergsaam;
in ‘n woonstel in Mannenberg
buk ‘n meisie tenger en klein
en raak soos ‘n kreef gewoond aan die skerp pyn:
"Let me go" by Kenneth Blane
2012-12-05 You brought me too farI can't keep you off my mind
Feelings still run so deep
I won't lie
"Kers(e)fees" deur Enrique Nelson
2012-12-05 Rooiwyn, ek het my liefie by myen ons is saam, dit is die grootste geskenk
Vreugde vul ons beker met liefde
Ek het niks meer nodig nie
Konferensie-verslag: bruin identiteit
2012-12-05 "Hoe vry kan ons ons werklik dink van kleur- en kultuurkonstrukte, inhoud gee aan wat dit beteken om jouself nierassig of swart te verklaar?" Steward van Wyk doen verslag oor Towards Histories of South African Intellectual Traditions: The Histories and Life Trajectories of Coloured/”Coloured”/coloured/Coloured Intellectuals: An Interdisciplinary Conference.""Loved you once and always will" by Drickus Badenhorst
2012-12-05 Won’t do it for loveWon’t do it for charity
You turned my love into misery
