"Wag" deur Amor Blom

  • 0

Wag

Ek praat soms te stadig en soms te vinnig
maar jy moet weet ek lief jou innig
Liefde breek af en liefde bou op
Jou liefde is een groot hou teen
my kop stry altyd met my hart
En nou moet ek maar wag

BRUG:
Want ek wonder, ek wonder
Ek wag, ek wag (x2)

REFREIN:
Wag vir jou en wag vir my
Wag vir ons liefde om lewe te kry
Wag vir liefde en wag vir haat
Wag vir ? antwoord, ? tyd om te praat

Soek, soek, soek
en jy sal vind
Ons drome, ons ideale
iets om oor te dink
Wat soek ek?
Wat soek jy?
My hart wat teen my kop moet stry

BRUG

REFREIN

Ek wag

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top