Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Madame Zingara terug op tuisfront met hope vermaak

Charles J Fourie 2010-07-07 Die impresario Richard Griffin se maaltyd met ’n droomskouspel is terug in Kaapstad na ’n lang afwesigheid waartydens die kreatiewe span ’n draai in die buiteland gaan maak het. In Londen het hulle ’n uitverkoop-seisoen ...

Galgut heads back to the theatre, and has a new book out

Andie Miller 2010-05-12 “After having poured forth … tirelessly torrents of red and white light it begins to lose its effulgence … pppfff! finished! It comes to rest. But – but behind this veil of gentleness and peace night is charging and will ...

Taraboemdery: skitterend georkestreer en afgerond

Paul Boekkooi 2009-07-16 Met Neil Sandilands, Milan Murray, Richard van der Westhuizen, Petro van den Heever en Pierre van Heerden Regie: Albert Maritz. In hierdie spesiale groen Innibos-jaar word een van die veelsydigste lote wat die Afrikaanse letterkunde ooit ...

Gedagtes oor kabaret: Dorothea van Zyl in gesprek met Hennie Aucamp

Hennie Aucamp 2008-12-18 Op pad New York toe in die tagtigerjare het ek 'n paar dae in Amsterdam oorgebly, en daar het ek 'n ervaring gehad wat 'n beslissende uitwerking op my kabaretbelangstelling gehad het. 'n Program - Alle laatjes oopen.

Danie Botha in gesprek met Hennie Aucamp oor toneel, 2008

Hennie Aucamp, Hennie Aucamp, Danie Botha Academic research 2008-11-12

Maar ek voel dat al die huidige feeste, al die pryse, ook sterk teenproduktief kan wees: Kry dramaturge die kans om rustig binne hul vak te groei? En ook toneelspelers? Te veel gejaag; te min tyd vir besinning.

NP van Wyk Louw en die Meisies: Haydee Morgan-Hollander het gesels met die produksiespan

Haydee Morgan-Hollander, Albert Maritz 2007-01-22 NP van Wyk Louw en die Meisies … Met Erica Wessels en Tinarie van Wyk Loots as die meisies, en die musiek van Frieda van den HeeverRegie: Albert Maritz10 Maart 2007 Woordfees, Stellenbosch 2006 was NP van Wyk Louw se ...
Top