ATKV-Oesfees 2017 in samewerking met kykNET
2017-03-15Die 10de ATKV-Oesfees vind Saterdag 25 Maart 2017 by Solms-Delta in Franschhoek plaas. Dié fees het in 2008 as ’n klein plaasbyeenkoms begin en het oor die jare ’n hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse kultuurkalender geword.
Afrikaans, die taal van vele kulture
2017-02-23"Die idee vir die werkswinkel was om insig te kry in die rol van die Khoi op Afrikaans, te kyk na Bo-Kaapafrikaans, die invloed van die slawe, Moslems, ander Afrikaners op Afrikaans, en iets te hoor oor Oranjerivierafrikaans."
LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)
2017-02-20HemelBesem was die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hier is sy toespraak, wat Izak de Vries verfilm het.
ATKV-Winterskryfskool weer met trots in 2017 aangebied
2017-02-16Van 5 tot 9 Junie 2017 bied die ATKV-Skryfskool weer, onder leiding van bekroonde skrywers, ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.
Albie Louw (1926–2017)
2017-02-07Albie Louw en Nico Carstens is op dieselfde dag, 10 Februarie 1926, gebore. Op 26 Julie 2010 het die ATKV dié twee konings van die Afrikaanse ligte musiek vereer.
Marga van Rooy oorlede
2017-01-16Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie oorlede.
ATKV-Crescendo: Grensloos bekendgestel
2016-12-14Grensloos, ATKV-Crescendo se jongste CD, is Saterdag 10 Desember in Atlantis vrygestel. Daar was 'n paparazzo om alles vas te vang.
Twee splinternuwe rieldanskampioene gekroon
2016-12-06Dit was die rieldansers van Clanwilliam wat met hul vernuftige voetwerk in die stof koning gekraai het tydens die ATKV-Rieldansfinaal van 2016.
Suidoosterfeesbekendstelling 2017: Japie Gouws se toespraak
2016-12-02"[K]om ons soek die waardevolle goed, al het die dak afgewaai; kom ons wees trots op Afrikaans se prestasies; kom ons belong ..."
Beginafrikaans
2016-11-18“[D]aardie eerste Khoi wat met die Nederlandse seelui kontak gemaak het, was die eerste sprekers van Afrikaans.”
Persvrystelling: ATKV-Rieldansfinaal
2016-11-18Die ATKV-Rieldansfinaal vind op 3 Desember in die amfiteater van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl plaas. Kaartjies is by Computicket beskikbaar.
ATKV-betrekkings: Digitale koördineerder by LAPA Uitgewers
2016-11-18Die ATKV is ’n dinamiese en snelgroeiende Afrikaanse kultuurorganisasie en het ’n vakature vir ’n gekwalifiseerde persoon om as digitale koördineerder by LAPA Uitgewers in Pretoria diens te verrig.
Pass 'ie torch aan
2016-11-11Die ATKV-tak op Atlantis het besluit om twaalf vroue as fakkeldraers te vereer. Hierdie vroue is pioniers. Hulle is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap.
Afrikaans vandag en môre
2016-11-08"Ek het baie positiewe goed om oor Afrikaans te sê, ek is net nie oortuig dat die toekoms in die amptelikheid van Afrikaans lê nie!"
Skoleseminaar: Aanspreeklikheid in die onderwys
2016-11-03"Inderdaad het alle kinders toegang tot skole, maar onderwyskenners is dit eens dat alle leerders nie toegang tot gehalte- en goeie onderwys het nie."
Jonk en trots Afrikaans
2016-11-03"Afrikaanse studente en hoërskoolleerders is baie minder bekommerd oor die toekoms van die taal as die ouer geslag."
ATKV groet Nico Carstens
2016-11-02Die ATKV wil sy medelye betoon aan familie en vriende van Nico Carstens in dié hartseertyd.
Add a little bit of Palesa to it
2016-11-01On Saturday, 24 September 2016 Palesa was crowned the winner of ATKV-Muziqanto 2016. “I love the stage,” she told me. “I love an audience.”
Kernontploffings, soutpotte en slaweskepe
2016-10-26’n Dreigende kernoorlog, gesprekke oor soutpotte, die opdiep van slaweskepe en die vraag wie nou eintlik die eerste kletsrymers was: Moet nooit dink die ATKV se gesprekke oor taalefernis is vervelig nie.
ATKV-Spelathon: SPEL weer terug in spelling
2016-10-20ATKV-Spelathon: Behalwe die opvoedkundige waarde van hierdie projek, het die gehoor ook met die vermaaklikheidswaarde daarvan kennis gemaak.

