ATKV-persverklaring: Hulde aan Margaret Bakkes
2016-06-30"Sy sal lank onthou word vir haar romans wat lekker gelees het, maar wat ook sonder skroom die tydsgees aangespreek het."
Luister, luister en doen
2016-06-30"Afrikaans was die gemene deler, verder was die groep uiteenlopend en opsetlik inklusief van ras, geslag, ouderdom en beroep."
Skrywer Wille Martin is oorlede
2016-06-27"Wille Martin is op Saterdag 25 Junie 2016 oorlede. Sy was 81."
ATKV: Adam Small is oorlede
2016-06-25Dalk was dit die “bitter strewes” van ander wat hom so seergemaak het dat stilte sy enigste antwoord was, maar Adam Small was te alle tye “van die haat ontdaan”.
ATKV-persverklaring: Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria
2016-06-23“Die nuus oor Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria is nie goeie nuus nie, maar hoe hanteer ons dit vorentoe?” – Japie Gouws
Pasop vir die bose engel, maan ATKV-hoof
2016-05-27"Die ATKV werk dus skaamteloos vir Afrikaans, maar doen dit deur inklusief te wees en nie na die bose engel te luister nie."
Potchefstroom Kunstefees: Alexa Strachan aangestel as bestuurder
2016-05-19"Gouws het gesê dat hulle verheug is dat Alexa nou aan die hoof van die span staan om die fees tussen 4 en 9 Oktober 2016 in Potchefstroom te laat gebeur."
Bron van kennis in arm streke
2016-05-18"Die Hoërskool Sao Bras is ’n trotse fontein van kennis in ’n brandarm woonbuurt in Mosselbaai. Die skool verskaf onderrig wat gewoonlik net te kry is in duur privaatskole, tog kan talle leerders glad nie skoolgeld bekostig nie."
ATKV-Woordveertjies 2016: Oop vir inskrywings
2016-05-16Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag, 3 Junie 2016.
Winterskool met trots in 2016 aangebied
2016-04-28Van 30 Mei tot 3 Junie 2016 bied die ATKV-Skryfskool weer so ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.
Foto's: WOORDtroFEES 2016
2016-04-20Die wenners van vanjaar se WOORDtroFEES is Maandag 18 April tydens 'n geleentheid in die Stellenbosch Stadsaal aangekondig.
ATKV/Kuier-gedigtekompetisie
2016-03-23Hou jy daarvan om gedigte te skryf? Stuur in jou gedig, jy kan lekker kontantpryse wen!
Binne die skool, buite die kurrikulum, vind jy jou doksa
2016-03-22Diegene wat gelukkig genoeg is om na die KKNK te gaan, moet beslis probeer bespreek vir twee toneelstukke. Die eerste is Die einde, en die tweede is Vyf: ’n dokumentêr. Lees hoekom.
Leon Rousseau (1931–2016)
2016-03-10“Tradisionele stories is deel van ’n volk se kultuur. Dit gee die kind die gerusstellende gevoel dat hy êrens tuis hoort.” Leon Rousseau se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
US Woordfees 2016: Philida van die Delta
2016-03-07"Philida van die Delta is gemeenskapsteater, maar min sou dit sê as hulle daar was. Die deelnemers, die orkes en die skrywers is meestal plaaswerkers in diens van Solms-Delta wynlandgoed. Enige persoon wat al die Delta Soetstemme en die Delta Langbroek-orkes beleef het, sal weet hulle is puik."
Oor rassisme: Die ATKV bou aan ons erfenis
2016-03-04"Tydens die uitsending het Bekker aan Gouws gevra waarom die ATKV geld sou spandeer op ’n resepteboek. Gouws se antwoord was: 'Dit is ons erfenis. Die ATKV wil hierdie erfenis help bewaar.'"
ATKV-Crescendo 2016 wil jou hoor
2016-03-03Die ATKV soek jou lied, jou song, jou eie werk. Oudisies word gehou. Kom stal jou talent uit! Hier is nog inligting.
ATKV-Handevat: Waar protes én dade handevat
2016-02-26"Strauss sê trauma word dikwels vermom, dit is die nar in die klas, die stouterd wat dikwels die ergste getraumatiseerd is. Dit is hoekom soveel van die jonger leerders vir ’n onderwyseres 'mamma' sê, sy is dikwels die enigste mamma wat daar is. Talle ouers is gewoon afwesig."
ATKV bring hulde aan Anton Prinsloo
2016-02-24"Ons eer die nagedagtenis van iemand wie se lewenstaak dit was om nie net die hoëfunksies van Afrikaans in stand te hou en uit te bou nie, maar ook die vreugdes, humor en interessanthede van die taal vir elke liefhebber van die Afrikaanse taal laat leef het."
Eleanor Baker (1944–2002)
2016-02-23“’n Goeie skrywer is een waarin jy jouself herken, wat jou eie waarneming bevestig en by jou die gevoel wek: só sou ek dit ook wou doen.” - Eleanor Baker. Lees haar skrywersprofiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum.

