Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
The Secret Lives of Baba Segi’s Wives tackles contemporary African culture
2011-12-15 With a plot as complex as the one deployed here, one needs to keep one’s wits about one as the secrets alluded to in the title gradually unfold or are suddenly exposed to the reader and to one or other of the characters.Kersverhaal-kompetisie: ’n Ware kersverhaal
2011-12-14 En ek dog nogal “sjalom” is ’n mooi Joodse groetwoord … Talle huiseienaars in ons kusdorp versier Kerstyd hul huise met veelkleurige liggies en so fiets vroutjie en ek nou een Vrydagaand deur die strate om die skouspel te geniet. Ons kom ’n Joodse gesin teë ...Kersverhaal-kompetisie: Botoks vir Kersfees
2011-12-14 Vyf dae voor Kersfees glip Direlma by dr Fuch se estetiese kliniek in. Styf gespuit stap sy ’n uur later uit. Vee haar kuif oor haar voorkop voor sy by Pick ’n Pay instap sodat niemand die V-vormige driehoekie bloedkolletjies op haar voorkop sal ...Top 11 2011: Digterlike destinasies
2011-12-14 Reis om die wêreld vanuit jou leunstoel. LitNet neem jou na 11 plekke waar digters dié jaar gaan draai het.cathexis
2011-12-14 ek het na ’n foto of twee gekykvan my en jou glimlaggend gekiek,
’n gelukkiger tyd van moontlikheid
tromsirkel by die ewening
2011-12-14 tromsirkel by die eweningeiervrug en jong bamboes
reënboogforelle in die bergstroom
hoor jou hande rym
met mekaar
op hierdie djembe
van hout en vel
Meditasie, tussen stede
2011-12-14 Meditasie, tussen stedeDie geykte uitdrukking
Eating one’s heart out doem
voor die geestesoog op
tussen twee stede: San Francisco
en Los Angeles. Heilige Franciscus?
Los Angeles, ’n meditasie
2011-12-14 Los Angeles, ’n meditasieSoos ’n spoorsnyer in die digte bos snuffelend
aan klein tekens stap ek in hierdie stad verby
’n hotel waar ek as jongeling met ’n leerbaadjie vertoef.
Top 11 2011: Poems
2011-12-14 In no particular order, a list of 11 or so poems that appeared on LitNet in 2011.The Boers in Angola: There for even longer than you thought
2011-12-14 The author’s close interest in the lives of the Angolan Afrikaners has resulted in a detailed, scholarly and yet very readable history that recreates a tough and mostly messy rural world.The Incident on Heron Island
2011-12-13 It was blazing out in the open countryside, though the calendars said that it would soon be late October. Hilton Ellis mopped his brow with the spotted handkerchief that he had knotted on his head earlier against the unaccustomed UV rays.’n Gevoel vir ’n man
2011-12-13 Die werk is by die kerk. Sy is vier-en-vyftig. “Geen afhanklikes nie?” vra die pastoor. “Nee.” Sy sê nie sy het twee verhoudings beleef waarvan een byna tot ’n huwelik gelei het nie. Dis lank terug. “As jy die ergste las van my kan afhaal tot dit somer is, help dit.Niskerone & SFR on why they decided to be part of Sing ’it
2011-12-08 Niskerone & SFR are excited about the talented lyric writers out there.Joanne Hichens, author of Divine Justice, in conversation with Janet van Eeden
2011-12-08 In Divine Justice, Hichens leaps solo into a story of bizarre characters, tensely twisted plots, chilling hatred and a denouement to die for.Deine schöne Gestalt
2011-12-07 Hy was nooit van hierdie wêreld nie. Veral nie van hierdie stomende stofstrate en verslonste bougainvilleas wat oor onwit gebreekte muurtjies hang nie. Nog minder van meer veraf dinge soos die staalbesems van die kerkklokke wat in die bodorp al om ...Droewe gondel
2011-12-07 Twee ou mans, skoonvader en skoonseun, Liszt en Wagner, bly by die Groot Kanaal saam met die rustelose vrou wat getroud is met koning Midas wat alles verander wat hy aanraak in Wagner.Kersverhaal-kompetisie: ’n Kitaar vir Kersfees
2011-12-07 Sy naam is Jan. Sonder dat hy dit weet, vertel sy blouselblou oë ’n storie. Partykeer hartseer en ander kere weer gemaak-happy. Hy bly op die strand en slaap onder ’n stuk seil ... sommerso. Die erg verslete klere change hy nooit nie.Kersverhaal-kompetisie: Dakarai se beste Krismis
2011-12-07 Daar is nege uur tussen my, die Tap-die-laaste-druppel-bloed-uit-jou-werkers-aandele-makelaar, en Oukersaand. Ek sal môre vir Henko en sy gesin in Kanada Skype as hulle wakker word. Ons sal seëninge oor mekaar uitspreek en dan sal ek my Woolies- ...nou dat dit aand is
2011-12-07 nou dat dit aand isen berge ou seer lywe lê in die wind
span die blou membraan deursigtig dun
