Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
April en stilte
2011-11-24 Die lente lê verlate.Die fluweelswart sloot
kruip hier langs my
sonder weerkaatsings.
Kersverhaal-kompetisie: Wenners bekend
2011-11-24 Vang solank Kersfees-gees en deel dit met die LitNet-gemeenskap. Skryf ’n Kersverhaal (maksimum 500 woorde) vir ons Kersverhaal-kompetisie en jy kan Die Een Jaar Kinderbybel van Lux Verbi en Jakkals en Wolf deur Pieter W Grobbelaar wen.Book snaps for Christmas Shopping
2011-11-24 A pile of books landed on my desk recently which would fall into the category of good reads and great Christmas presents. I’ve done a quick snapshot of each one to whet your appetite for the Christmas shopping season.Washington DC, ’n meditasie
2011-11-23 ’n Sondagoggend in hierdie stad leer my alles van hóé om eensaamheid te verstaan: alleen op ’n dubbeldekker-bus, solo in ’n koffiewinkel, enkel in ’n restaurant in Georgetown. Klanklose televisie, ’n soutpot sonder maat, ’n Spaanse kelnerThe Exploding Trousers – Part IV
2011-11-23 Preparations for shooting the climactic scene of the film had been continuing since dawn. The set had been built in the barn of an abandoned farmhouse not far, Hilton guessed, from the majestic ruins of Great Zimbabwe. A small town of trailers andNothing but David Kramer, an interview
2011-11-23 The name David Kramer is as well-known as Sunlight liquid – people use this name all the time. But do we really know this man behind the familiar bike and the red shoes? The book David Kramer: A Biography has just been launched in Cape Town.Heidegger (vanuit Todtnauberg) 1950s
2011-11-17 Heidegger (vanuit Todtnauberg) 1950s“Wat kan ek nou nog vir julle vertel?
Seuns, dogters, julle is tog wel
bekend met die mossie? Twee
vir ’n stuiwer, sê die Bybel
en nie een van hulle val
sonder die Vader op die aarde.
