Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Joanne Hichens, author of Divine Justice, in conversation with Janet van Eeden
2011-12-08 In Divine Justice, Hichens leaps solo into a story of bizarre characters, tensely twisted plots, chilling hatred and a denouement to die for.Deine schöne Gestalt
2011-12-07 Hy was nooit van hierdie wêreld nie. Veral nie van hierdie stomende stofstrate en verslonste bougainvilleas wat oor onwit gebreekte muurtjies hang nie. Nog minder van meer veraf dinge soos die staalbesems van die kerkklokke wat in die bodorp al om ...Droewe gondel
2011-12-07 Twee ou mans, skoonvader en skoonseun, Liszt en Wagner, bly by die Groot Kanaal saam met die rustelose vrou wat getroud is met koning Midas wat alles verander wat hy aanraak in Wagner.Kersverhaal-kompetisie: ’n Kitaar vir Kersfees
2011-12-07 Sy naam is Jan. Sonder dat hy dit weet, vertel sy blouselblou oë ’n storie. Partykeer hartseer en ander kere weer gemaak-happy. Hy bly op die strand en slaap onder ’n stuk seil ... sommerso. Die erg verslete klere change hy nooit nie.Kersverhaal-kompetisie: Dakarai se beste Krismis
2011-12-07 Daar is nege uur tussen my, die Tap-die-laaste-druppel-bloed-uit-jou-werkers-aandele-makelaar, en Oukersaand. Ek sal môre vir Henko en sy gesin in Kanada Skype as hulle wakker word. Ons sal seëninge oor mekaar uitspreek en dan sal ek my Woolies- ...nou dat dit aand is
2011-12-07 nou dat dit aand isen berge ou seer lywe lê in die wind
span die blou membraan deursigtig dun
En dit is die (amperse) einde
2011-12-07 Ek het al vroeër vanjaar eenmaal iets geskryf oor Billy Collins se gedig "Aristotle". Maar noudat die einde van die jaar gevaarlik naby is, kon ek nie help om weer daaroor te dink nie. Die reeks beelde wat Collins in hierdie gedig oproep, is om van ...Meditasie, Herinnering
2011-12-07 Trocadéro,dié woord soos ’n herinnering
aan of indruk van ’n vreemde stad,
’n herhalende droom verskyn dit
een nag aan my: Tro-ca-dé-ro …
Iewers gehoor, gelees, gesien?
Herkonstituering van Pretoria-PEN: Oproep aan skrywers om aan te sluit
2011-12-07 Hierdie brief is aan die langerige kant (jammer daaroor), maar dis miskien belangrik in die lig van die feit dat Dan Roodt onlangs in ‘n fietsryverslag in Rapport na homself verwys het as die nuut-herverkose president van “Pretoria-PEN”.Peter Church returns with the follow-up to Dark Video
2011-12-07 Bitter Pill is an edgy, racy thriller set primarily in Cape Town, that explores topical and controversial themes with classic page-turning storytelling.LitNet-spens: Monoloog uit Put sonder water
2011-12-06Maria, ’n tienderjarige, gesels met Asjas, ’n kleurling skaapwagter.
