(een someroggend in die stad)
hierdie vaal rooiborsduifie
wat vanmôre so blou-blou koer
laat my besef: hoe rym jy daar die hele tyd
met die onbemiddelde rou werklikheid van doer …
0(een someroggend in die stad)
hierdie vaal rooiborsduifie
wat vanmôre so blou-blou koer
laat my besef: hoe rym jy daar die hele tyd
met die onbemiddelde rou werklikheid van doer …
0