Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
"Brandstof" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Waar die rook trek, daar’s ? vuurdie stoute duiweltjie is nou hier
Wie is ek, jy weet nie
"Bosveld Meisiekind" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Ek sit hier in die bosvelden ek loer vir jou
Ek wil my arms om jou vou
ek wil jou hand vashou
"Blue Skies Jesus" by Justin Rooplall
2012-12-20 The sun came out radiatingYour love got me high, I was levitating
I guess we failed, because of her instigating
Slowly what's beautiful becomes decadent
"Bernadette" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Daar is ? meisie, ek hou van haarGee haar ? ete, sy maak hom klaar
Ja, sy eet soos ? honger boemelaar
"As ek jou vat" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Ek sien jou heel aand, hoe kyk jy my uitJy het my hart laat ontplof sonder kruit
Ja, ek weet daar is nog bietjie tyd
maar los dit te lank, dan is ek dalk spyt
"Als deurmekaar" deur Mari Bosman
2012-12-20 Nog 'n swaard oor die VrystaatNog een plaasskietery
Vat ek my goed en trek Ferreira, ver verby?
"Als wat ek wil doen" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Die verkeer raas in PretoriaEk het nou net daai mooi girl by die Wimpy uitgevra
Ag toe, kom saam, ons gaan die dorp rooi verf
"Mal oor jou" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Ek sweet, die dag is lank, my hart is seerJy moet weet dat ek aan jou dink
Ek wag al ure vir jou sms
Padkos, pitkos, poësie
2012-12-19 Hierdie week se Snars poëtika is 'n piekniekmandjie vol poësie-verwante padkos vir die vakansie."With your head on my heart" by Janene de Beer
2012-12-19 Lay quietly in my armsKiss my lips slowly, love
"You Only Want Me When I’m Gone" by Michelle Woodhouse
2012-12-19 You only want me when I’m goneYou only need me when you need to gain control
Without me you’re nothing but a disturbed soul
"We're through" by Monja Uys
2012-12-19 Now it seems to be forgotten, all is over, all too soonNo more me or you underneath the velvet moon
"Wag" deur Monja Uys
2012-12-19 Staan hier by die trein stasieKan nie wag om jou weer te sien
Jy is my inspirasie
Jy is my tien uit tien
"Untitled" by Spho Moratiwa
2012-12-19 So many things I was told as I grew upBeing broke is a glitch so I try to fix it, don’t screw up
Still tryin’ to get credit in this rap game
‘Cause I'm tryin’ to pay the price of fame
"Twisted perceptions of Love" by Janene de Beer
2012-12-19 You said you wanted to changeto follow humble and righteous ways
I know your past caused you pain
Your twisted perception of love drives you insane
"Showstar" by Frank Diamondz
2012-12-19 Yeah, I’m a showstar, call me badboyMan I’m bad, yeah, I’m bad
You always catch me on the show
"Prrr" deur Danie du Toit
2012-12-19 Hoe prrr die water teen die sinkdakwat sing soos die wind hom stryk
Hoe stel ek dit aan jou gelyk?
"Ontrafel" by Anika de Kok
2012-12-19 Soos die dae verby sleep en die wêreld aanhou draaikan ek nie vergeet toe die dag kom wat jy my veraai
My hart het ontrafel en ek moes blokkies saam bou
"One track mind" by Jannie Smit
2012-12-19 And you come around here with a notion in your headScreaming out your lungs, just trying to wake the dead
This is what they call they rise and fall
"Oh Jane, My Love" by Janene de Beer
2012-12-19 I have a key holderbut I don’t have the key
to Jane’s heart
