Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Jeanette Ferreira

Gerdus Senekal, Jeanette Ferreira 2013-01-29 Jeanette Ferreira gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Harry Kalmer

Gerdus Senekal, Harry Kalmer 2013-01-29 Harry Kalmer gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013: Wenke van Afrikaans se kortverhaalkenners

2013-01-29 Gerdus Senekal gesels met van Afrikaans se mees gevestigde kortverhaalskrywers; deels as bondige bestekopname van die kortverhaalkuns en deels om aspirant-skrywers se kreatiewe denke bietjie vonk te gee.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Helena Gunter

Gerdus Senekal, Helena Gunter 2013-01-29 Helena Gunter gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Yl lug

Johann de Lange 2013-01-29 Johann de Lange kyk ondertoe vanuit die knus kajuit van 'n vliegtuig.

versoek

Risha Lötter 2013-01-29 Risha Lötter maak haar debuut op LitNet met hierdie netjiese vers.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Riana Scheepers

Gerdus Senekal, Riana Scheepers 2013-01-25 Riana Scheepers gesels oor die kuns van kortverhale skryf. 

Ikarus

Johann de Lange 2013-01-23 Johann de Lange skryf 'n hedendaagse variasie op die tema van die mite van Ikarus.

woordverlies

Lené Booysen 2013-01-23 In Lené Booysen se debuut op LitNet verlaat sy die gesofistikeerde menslike taalsisteem vir 'n meer primatiese uitdrukking van haar liefde.

When Don mastered the iamb

Richard Higgs 2013-01-23 Richard Higgs writes a touching poem for poet and playwright Don Maclellan.

Hatful of tin, Marikana, August 2012

Richard Higgs 2013-01-23 Richard Higgs remebers the massacre at Marikana in this poem.

Dit gaan nie oor die fiets nie

Bibi Slippers 2013-01-23 Die stigter, leier en enigste lid van die beweging vir fietsgedigte bekla haar lot  noudat Lance Armstrong die beweging se beeld erge skade aangedoen het.

Wen met die Exclusive Books Summer Sale

2013-01-22 Lewer kommentaar oor die boek(e) wat jou lewe verander het en wen R500!

Comment about which book(s) changed your life and win R500!

Geen tortels meer

Johann de Lange 2013-01-16 Lees Johann de Lange se jongste gedig oor van sy oudste temas: die nag, die hart, die woord.

Heildronk

Johann de Lange 2013-01-16 Johann de Lange klink ’n glasie op die omgestookte wêreld.

Wat dit vat

Bibi Slippers 2013-01-16 As jy wonder hoe dit is om 'n skrywer te wees, kyk net na die lys van skrywers wat selfmoord gepleeg het en antwoord jouself. Of lees wat dink Fitzgerald en Hemingway oor wat dit vat om te skryf.

Johan Vlok Louw on Eric the Brave

JB Roux, Johan Vlok Louw 2013-01-16 "All in all, it took him twenty years to finish what would become his debut novel. Precious little of the first draft made it into the final manuscript."

Op soek na 'n halwe sprokie

Willem de Vries 2013-01-15 "’n Mens kon jou aande lank omkyk na hul bewegings in daardie eenvoudige vertrek, ’n plek waar hulle saam ’n droom aan die maak was."

Author of Just a Dead Man, Margaret von Klemperer, in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden 2013-01-15 Margaret von Klemperer, long-time arts editor, book reviewer and journalist for KZN's The Witness newspaper, stretches her creative wings in her debut novel, Just a Dead Man. It is a classic whodunit, more Agatha Christie than Margie Orford in its style.

Ampule

Johann de Lange 2013-01-09 Wat is in die ampule wat Johann de Lange se "... sinne mals verdig"?
Die antwoord lê tussen die lyne van hierdie gedig.

Top