Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Book launch: Pilgrim
2013-07-16"Pieter Cilliers’s autobiography, first published in South Africa in 1997, is the story of a gay pastor’s struggle to come to terms with his homosexuality. Izak de Vries took photos at the Central Methodist Church book launch in Cape Town."
? Slang in die water I
2013-07-15 Afrika wemel van oeroue verhale van gevaarlike en mitiese diere wat wag om herwin te word. Rentia kyk na die Khoi-mite van die waterslang.
Inkluissindroom
2013-07-15"Miskien lê die kind buite in die son en haar neus bloei. Ek is by die dubbeldeure toe iemand weer gil. My oë trek agter my ore aan: Net links van die klaskamers is vier kinders besig om ’n tennisbal met hulle hande vir mekaar te slaan. Terwyl ek vir hulle kyk, slaan een meisie die bal raak en kreet haar oorwinningsgil uit."
3 Poems
2013-07-15"It’s because emotion forbids music that silence holds grace
with no background din to ease or disturb the radar of bats"
Vredesvlaggies in sig
2013-07-15"In geen ander wese, slegs in die mens
wapper wit vlaggies in die hoeke van oë."
Flat Water Tuesday: What sport does not prepare you for
2013-07-15 "'Make peace with the past.' For the protagonist of Ron Irwin's Flat Water Tuesday, Rob Carrey, this past is outwardly that of his experience of challenge and triumph as a member of the celebrated four-man rowing team of The Fenton School in Connecticut, the God Four."Eenbedryf-skryfkompetisie deur die Akademie vir Dramakuns (ADK)
2013-07-12 Die Akademie vir Dramakuns wil skrywers aanmoedig om deel te neem aan ’n Eenbedryf-skryfkompetisie wat die ADK loods.Contrary – Critical Responses to the Novels of André Brink
2013-07-10 "Inderdaad 'n belangrike werk vir die Afrikaanse literêre argief en vir die lesers van Brink se werk."in die nag is ? kiewiet net ? klank
2013-07-09 "woorde bymekaar wou sit soos twee hande,soos bandjies om ’n kiewietjie se bors gevou"
Gelukvoos (Tanka-gedig)
2013-07-09 'n Tanka-gedig is 'n tradisionele Japanese poësievorm wat uit 31 lettergrepe bestaan. Hennie Fritz probeer.Markplein
2013-07-09"Op koue klippe
net duskant
Brussel se plein
sit ’n groep junkies
vol daggadrome"
