Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Sing 'it 2013 artists share their lyric writing tips
2013-08-11 Watch the Sanlam Sing 'it 2013 participating artists' videos here!A painting grows on your wall
2013-08-06 "How back to back we stood, and tall we stood?How we then read in books the lives we took.
Now a painting grows on you wall"
Early evening
2013-08-06 "Early evening and the great, glowing globeIs half hidden beneath the horizon.
No orange array salutes its passing,
Only the quiet coo of pigeons
And the slow pitter-patter
Of garden irrigation."
Word verhale vertel of geleef?
2013-08-06 Rentia kyk na die gaping tussen die wêreld van die teks en die wêreld daarbuite. Word verhale vertel of geleef en waarom vertel ons so graag stories?Anoniem geskenk
2013-08-06"Vir jou gaan ek 'n ketel
en 'n stel wit koppies koop
as trousseau vir die trou"
Oewerspel
2013-08-06 "Die Mooirivier se kurwesdraai by haar wilger verby
maar sy is min geskeel deur hom
wat speels haar liggaam streel"
Sanlam Sing 'it 2013: It's here!
2013-08-06 Naomi Meyer chats to Sanlam Sing 'it project manager, Chrizane van Zyl, about the next competition that is coming soon.3rd World Spectator's Sanlam Sing 'it video has arrived!
2013-08-05 3rd World Spectator and 2012 Sanlam Sing 'it winner, Adam Jerrett, chats to LitNet about the brand new Once More, With Feeling music video.Japer Hu
2013-07-31Sedertdien sit ’n klomp vet kaalgat mans met puisies op hulle boude – in die einste sauna wat Japer Hu daagliks afgespuit het.
The fair
2013-07-31"South Africa’s favourite fairground attraction
Is ninety-five years old
Today."
Test match (Some sessions)
2013-07-31"Leave the referral
Bowler’s got him plumb within a plum
Watchman to the stumps"
Skryfnet 2013: Jasper van Zyl se tweede verslag
2013-07-29 Jasper van Zyl se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.Skryfnet 2013: Danie Marais se tweede verslag
2013-07-29 Danie Marais se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.Bestendig maar kritiek
2013-07-24"Bestendig maar kritiek" het in die Beeld verskyn met Jeanne Goosen se 75ste verjaarsdag op 13 Julie. Lees dit op LitNet.
Interpreting Nuremberg
2013-07-24 "In my life I craved the words Richard saidto Jewish parents English meant safety
In his time he had Höss plead to the dead"
republiek
2013-07-24"in hierie republiek van ons
met die donker hart en
swaar gewonde geskiedenis en
bloedspoor deur die wattelwoud"
