Geskryf vir: Straatligkinders
Hoe explain jy?
Daai gevoel diep in jou hart!
Die dag waarvan my meisie gedroom het toe sy n klein dogtertjie was.
Ek is op my kneë, met n boksie vol beloftes in my hand.
Daar was net trane van blydskap om die stilte te vermy.
CHORUS
Na 6 jaar in die somer
het ons in die reën gedans.
Met jou hart in my hande
Sal ek dit nooit ooit laat gaan.
Na 6 jaar in die somer
het jy aan my bewys
al my hoop en drome
lê diep in jou hart se kluis.
Hoe explain jy?
Al daai memories in jou hart!
Die beelde hardloop soos ‘n movie, op die ritme van my hart.
Ek verdwaal in die see as jy met daai blou oë na my kyk.
En daai smile het my al lankal verlei
CHORUS
Na 6 jaar in die somer
het ons in die reën gedans
met jou hart in my hande
sal ek dit nooit ooit laat gaan.
Na 6 jaar in die somer
het jy aan my bewys
al my hoop en drome
lê diep in jou hart se kluis.
CHORUS
Na 6 jaar in die somer
het ons in die reën gedans
met jou hart in my hande
sal ek dit nooit ooit laat gaan.
Na 6 jaar in die somer
het jy aan my bewys
al my hoop en drome
lê diep in jou hart se kluis.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

