Yolandi Brenkman


"Die eggo's van jou naam" deur Yolandi Brenkman

Yolandi Brenkman 2013-08-14 Jy met die oseane oë, die wat so dwarsdeur my kyk Jy met daai smile, dit voel of jy weet wat ek dink Jy met daai hoop emosies, maak my soms bang. Al draai jy die tyd terug, sal ek dit als weer vir jou wees.

"Just smile for a while" by Yolandi Brenkman

Yolandi Brenkman 2013-08-14 And I am singing in the dark It helps to forget the marks in my heart That’s when I don’t need to hide That’s when I open up from inside

"No big blue eyes worth this smile" by Yolandi Brenkman

Yolandi Brenkman 2013-08-14 Big lights and Dubstep sounds It’s still beating on the rhythm of my heart It hurts every time that same old song start Please rip out my miserable heart

"n Boksie vol beloftes" deur Yolandi Brenkman

Yolandi Brenkman 2013-08-14 Hoe explain jy? Al daai memories in jou hart! Die beelde hardloop soos ‘n movie, op die ritme van my hart. Ek verdwaal in die see as jy met daai blou oë na my kyk. En daai smile het my al lankal verlei
Top