Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Word verhale vertel of geleef?
2013-08-06 Rentia kyk na die gaping tussen die wêreld van die teks en die wêreld daarbuite. Word verhale vertel of geleef en waarom vertel ons so graag stories?Anoniem geskenk
2013-08-06"Vir jou gaan ek 'n ketel
en 'n stel wit koppies koop
as trousseau vir die trou"
Oewerspel
2013-08-06 "Die Mooirivier se kurwesdraai by haar wilger verby
maar sy is min geskeel deur hom
wat speels haar liggaam streel"
Sanlam Sing 'it 2013: It's here!
2013-08-06 Naomi Meyer chats to Sanlam Sing 'it project manager, Chrizane van Zyl, about the next competition that is coming soon.3rd World Spectator's Sanlam Sing 'it video has arrived!
2013-08-05 3rd World Spectator and 2012 Sanlam Sing 'it winner, Adam Jerrett, chats to LitNet about the brand new Once More, With Feeling music video.Japer Hu
2013-07-31Sedertdien sit ’n klomp vet kaalgat mans met puisies op hulle boude – in die einste sauna wat Japer Hu daagliks afgespuit het.
The fair
2013-07-31"South Africa’s favourite fairground attraction
Is ninety-five years old
Today."
Test match (Some sessions)
2013-07-31"Leave the referral
Bowler’s got him plumb within a plum
Watchman to the stumps"
Skryfnet 2013: Jasper van Zyl se tweede verslag
2013-07-29 Jasper van Zyl se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.Skryfnet 2013: Danie Marais se tweede verslag
2013-07-29 Danie Marais se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.Bestendig maar kritiek
2013-07-24"Bestendig maar kritiek" het in die Beeld verskyn met Jeanne Goosen se 75ste verjaarsdag op 13 Julie. Lees dit op LitNet.
Interpreting Nuremberg
2013-07-24 "In my life I craved the words Richard saidto Jewish parents English meant safety
In his time he had Höss plead to the dead"
republiek
2013-07-24"in hierie republiek van ons
met die donker hart en
swaar gewonde geskiedenis en
bloedspoor deur die wattelwoud"
? Slang in die water II
2013-07-22 Rentia vertel die verhaal van Abas en die waterslang en kyk verder na die belang van mites in skryfkuns.Digters uitgenooi na Tuin van Digters
2013-07-22 Die Breytenbach Sentrum nooi nou alle digters uit om op Marlene van Niekerk se gedig "Mud school" te reageer en om dan hul gedigte van saam-protesteer, of dan teenkanting, te kom voorlees.LitNet-Spens: Wonderkop
2013-07-19 Wonderkop is die naam van die klipheuwel naby die myn, Lonmin, op Marikana, Noord-Wes Provinsie. Wonderkop is ook die titel van hierdie versdrama oor die tragiese gebeure daar tydens die werkers se staking in Augustus 2012.Book launch: Pilgrim
2013-07-16"Pieter Cilliers’s autobiography, first published in South Africa in 1997, is the story of a gay pastor’s struggle to come to terms with his homosexuality. Izak de Vries took photos at the Central Methodist Church book launch in Cape Town."
? Slang in die water I
2013-07-15 Afrika wemel van oeroue verhale van gevaarlike en mitiese diere wat wag om herwin te word. Rentia kyk na die Khoi-mite van die waterslang.
Inkluissindroom
2013-07-15"Miskien lê die kind buite in die son en haar neus bloei. Ek is by die dubbeldeure toe iemand weer gil. My oë trek agter my ore aan: Net links van die klaskamers is vier kinders besig om ’n tennisbal met hulle hande vir mekaar te slaan. Terwyl ek vir hulle kyk, slaan een meisie die bal raak en kreet haar oorwinningsgil uit."
