Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Every Little Bit Hurts" by Mpho Makheta
2012-12-14 Every little bit hurtsMaybe it’s what we deserve
When we vote for politicians who don’t have any wisdom
Every little bit hurts
"Ek Belowe" deur Bok Rautenbach
2012-12-14 As die trane van jou wange rolen jou hart hier voor my breek
As vrees en angs jou onderkry
en die angel jou bly steek
"Een Virrie Pad" deur Fanie Viljoen
2012-12-14 Kom, lig nou jou glas, laat ons drink op die aandMet vriende soos dié kan jy ver kom vanaand
"Dreams" by Nicole Geldenhuys
2012-12-14 Dreams have become my realityI feel lost in this world
Not understanding anything
All alone
"Disaster" by Nicole Geldenhuys
2012-12-14 When disaster strikesyou can’t go on
being what you thought you would be
"Die Swotsong" deur Jonita Swart
2012-12-14 Buite is die windjie koud en skraalBinne stroop die eksamen my toetentaal kaal
Waar in’ie boek kry jy hierdie vraag, meneer?
Nêrens het ek iets van dit geleer
"Die Gedig" deur Carl Kitshoff
2012-12-14 Ryg jy jou woorde teen ? ruitof het jy lankal reeds besluit?
Jou asem spook nog teen die reën
Dis ? seën
"Die einde van die wêreld" deur Bok Rautenbach
2012-12-14 Die einde van die wêreldHou jou asem op
Hou die hemel dop
"Bold" by Nicole Geldenhuys
2012-12-14 Sometimes the reasons I cryis for someone to understand why
I’ve been through life
As has everyone else
"Boetie de Beer" deur Jaco Prinsloo
2012-12-14 Sal jy my more die pad kan wys?Sing tog nog 'n liedjie net vir my
Is ons nog vêr weg van die huis?
Vertel my weer hoe hulle ons in die donker gaan kry
"Barely Breathing" by Adrian van Deventer
2012-12-14 Before my words touched youyou turned and walked away
I light a cigarette
to try and numb the pain
"Asinine to fight it" by Mpho Makhetha
2012-12-14 When you wanted me to say your nameI wouldn’t, na na, I wouldn’t
You promised me you’d quit the game
"All I do is cry" by Zandile Ngema
2012-12-14 I'm not leaving you tonighteven though I broke the china over your head
when you walked through the door
"Your Fool" by Cailyn Cox
2012-12-14 You begged me to make you mineI fell for you and our hearts entwined
Until one night I came crashing down
"You and I" by Louise Viljoen
2012-12-14 Standing here beside you in the rainWatching as life happens all around
Wondering if ever there'll come a time
for me to say what's on my mind
"We Are" by Liza Jansen van Rensburg
2012-12-14 We are the taste of honeysuckle juiceThe smell of lilacs
The warmth of a sweet memory
"Waar slaap die wind, my kind" deur Petronella Basson
2012-12-14 Wie weet waar woon die wind, my kind?Kan jy hom gryp in jou hand, vasbind?
Jy sien hom waai, laat papiere draai
Maar wie weet waar woon die wind, my kind?
