Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Normal

Bibi Slippers 2014-02-25 Een van ses "Instagram-gedigte" van Bibi Slippers

Amaro

Bibi Slippers 2014-02-25 Die tweede van ses "instagram-gedigte" van Bibi Slippers

Hudson

Bibi Slippers 2014-02-25 Derde van ses "instagram-gedigte" van Bibi Slippers

X-Pro II

Bibi Slippers 2014-02-25 Vierdie van ses gedigte van "instagram-gedigte" van Bibi Slippers

Sierra

Bibi Slippers 2014-02-25 Vyfde van ses "instgram-gedigte" van Bibi Slippers

Poetry gets a tongue-lashing

2014-02-25 The best-attended spoken word collaboration from the UK is coming to Stellenbosch to knock you out with wordplay and music.

1977

Bibi Slippers 2014-02-25 Die sesde van ses "instagram-gedigte" van Bibi Slippers

emoticonoclasm

Brett Beiles 2014-02-25

"see, there’s sensibly no C in Greek,
and no K in the Holy See whose iconolatry
by breakaway Byzantines was bellicosely
bristled over"
 

Falling off a log

Brett Beiles 2014-02-25

"Yesterday I tried to register for internet
banking. Upfront the website warned
me to be careful when filling in my details
because if I did so incorrectly
three times over they would
close down my accounts"
 

Kommunikasie

Linda Neill 2014-02-25

"In vertikale verbande sein ‘n delikate teleskoop
stuur telegramme en telefoto’s in die lugruimte."

Wat 'n lewww.e

Johan van der Merwe 2014-02-25

"Jy log on voor jou eerste beker boeretroos,
Met slaap in jou oë kliek-kliek jy oor jou internet se icon-kroos
Het daar dalk iemand deur die nag vir jou ‘n boodskap gestuur
Opgewonde om te sien wat verskyn op die digitale muur"


Netdig vir Zultan

Chris-Fick van Niekerk 2014-02-25

"Wanneer jy eendag – eendag! - jou selfoon optel
sal ek jou wonderlike stories vertel
van my reise en waar ek my hart verloor het."
 

Screensave

Maritza du Preez 2014-02-25

"Ek wil jou screensave.
Die beeld van jou in
my archive hou."
 

Son(-)dag Skype ons

Linda Neill 2014-02-25

"SA kerkklokuur slaan 8-uur elke Sondag
van beloofde wag en jul nag en my dag  
word een tempel, saam ’n Goddelike dag"
 

Missing links

Brett Beiles 2014-02-25

GUARANTEED
WINNER!
YOU ARE THE
9,945,088,078th
VISITOR TO SEE
THIS LUCKY BANNER.

CONGRATULATIONS!
YOU WON!!

The illusion of the internet

dada vir nonsies/dada for nonsense 2014-02-25 Vir ons poësie-kompetisie "Netdigters 2.0", skryf Sulet Linde 'n gedig wat bestaan uit foto's van kragproppe en woorde.

Talent 360 poetry semi-finalists: Daniel Steyn

Naomi Meyer, Daniel Steyn 2014-02-19  

Talent 360 poetry semi-finalists: Bongo Flepu

Naomi Meyer, Bongo Flepu 2014-02-19  

Talent 360 poetry semi-finalists: Wesley Conradie

Naomi Meyer, Wesley Conradie 2014-02-19  

notaboek

De Villiers-Serfontein 2014-02-19 "Notaboek" van De Villiers-Serfontein gebruik lyne, letters en simbole vir ons kompetisie Netdigters 2.0
Top