Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
hier, die land | here, this land
2016-09-07"jy is ons ineenryger van asem
jy is ons ineensnoerder van stem
jy is ons ineen alomheen"
'n Leserlose skrywer, reis
2016-09-07"Amper bo, by Piekniekbos verby,
staan – dort oben wunderbar –
’n solo rotskanteel
met ’n bekendheid
wat mens vaag verbeel."
In die akwarium onder ons
2016-08-24"’n Bende pylsterte en ’n sonvis hou jou
om en om dop
soos veiligheidskameras van ’n ou seeheks
in die I&J Predators Tank."
Wat is daar hier?
2016-08-22" ...die vier versteurde jaargetye gaan verward verby
die verkeerde klankbaan vir die verkeerde fliek niemand
kan meer tussen die spesiale effekte
van globalisering, vooruitgang en verval onderskei nie ..."
Eldoradopark
2016-08-16"Die ontploffing van petrolbomme soos Nuwejaarfonteine van loutering.
Die oproer soos feesviering ..."
we are
2016-08-02"when we call, our voices
dissolve, across the water,
in Vietnam, a giant soft-shell turtle ..."
