Skryfvaardighede vir Graad 11-leerders
2014-01-15Laai hierdie gratis skryfvaardighede-oefening vir Graad 11-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (Best Book - NB-Uitgewers) af.
Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks
2013-12-05Laai hierdie lekker begripsleesoefening gratis met komplimente van Best Books (NB-Uitgewers) af.
Notas oor leesonderrig
2013-11-11Hier is ’n handige gids oor die fases van lees, die verband tussen lees en leer en voorstelle vir leesstrategieë vir die begrip, waardering en evaluering van verskillende soorte tekste.
Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders
2013-11-04Laai die nuwe Alles-in-Een-brosjure vir Graad R-leerders nou hier af en kyk watter lekker materiaal Best Books (’n druknaam van NB-Uitgewers) aanbied.
Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
2013-07-22Afrikaans-vraestelle wat veral vir skole wat die IEB-eksamen skryf nuttig sal wees.
Kingswood College: Afrikaans-vraestelle
2013-05-10Afrikaans-vraestelle wat begripstoetse, poësie, prosa en taal insluit.
Wetenskap-vraestel (Fisika): Februarie/Maart 2012
2013-02-11Hersien graad 12 fisika met behulp van hierdie Afrikaanstalige vraestel.
Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012
2013-02-11Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).
Geografie-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012
2013-02-11Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).

