Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Every Little Bit Hurts" by Mpho Makheta

Mpho Makhetha 2012-12-14 Every little bit hurts
Maybe it’s what we deserve
When we vote for politicians who don’t have any wisdom
Every little bit hurts

"Ek Belowe" deur Bok Rautenbach

BokRau 2012-12-14 As die trane van jou wange rol
en jou hart hier voor my breek
As vrees en angs jou onderkry
en die angel jou bly steek

"Een Virrie Pad" deur Fanie Viljoen

Fanie Viljoen 2012-12-14 Kom, lig nou jou glas, laat ons drink op die aand
Met vriende soos dié kan jy ver kom vanaand

"Dreams" by Nicole Geldenhuys

Nicole Geldenhuys 2012-12-14 Dreams have become my reality
I feel lost in this world
Not understanding anything
All alone

"Disaster" by Nicole Geldenhuys

Nicole Geldenhuys 2012-12-14 When disaster strikes
you can’t go on
being what you thought you would be

"Die Swotsong" deur Jonita Swart

Jonita Swart 2012-12-14 Buite is die windjie koud en skraal
Binne stroop die eksamen my toetentaal kaal
Waar in’ie boek kry jy hierdie vraag, meneer?
Nêrens het ek iets van dit geleer

"Die Gedig" deur Carl Kitshoff

Carl Kitshoff 2012-12-14 Ryg jy jou woorde teen ? ruit
of het jy lankal reeds besluit?
Jou asem spook nog teen die reën
Dis ? seën

"Die einde van die wêreld" deur Bok Rautenbach

BokRau 2012-12-14 Die einde van die wêreld
Hou jou asem op
Hou die hemel dop

"Bold" by Nicole Geldenhuys

Nicole Geldenhuys 2012-12-14 Sometimes the reasons I cry
is for someone to understand why
I’ve been through life
As has everyone else

"Boetie de Beer" deur Jaco Prinsloo

Jaco Prinsloo 2012-12-14 Sal jy my more die pad kan wys?
Sing tog nog 'n liedjie net vir my
Is ons nog vêr weg van die huis?
Vertel my weer hoe hulle ons in die donker gaan kry

"Barely Breathing" by Adrian van Deventer

Adrian van Deventer 2012-12-14 Before my words touched you
you turned and walked away
I light a cigarette
to try and numb the pain

"Asinine to fight it" by Mpho Makhetha

Mpho Makhetha 2012-12-14 When you wanted me to say your name
I wouldn’t, na na, I wouldn’t
You promised me you’d quit the game

"Annelie" by Mike Valentine

Mike Valentine 2012-12-14 Ek hoop jy’s nou tevrede
My Annelie, jy het my hart vertrap

"All I do is cry" by Zandile Ngema

Zandile Ngema 2012-12-14 I'm not leaving you tonight
even though I broke the china over your head
when you walked through the door

"Your Fool" by Cailyn Cox

Cailyn Cox 2012-12-14 You begged me to make you mine
I fell for you and our hearts entwined
Until one night I came crashing down

"You and I" by Louise Viljoen

Louise Viljoen (JBay) 2012-12-14 Standing here beside you in the rain
Watching as life happens all around
Wondering if ever there'll come a time
for me to say what's on my mind

"We Are" by Liza Jansen van Rensburg

Liza Jansen van Rensburg 2012-12-14 We are the taste of honeysuckle juice
The smell of lilacs
The warmth of a sweet memory

"Waar slaap die wind, my kind" deur Petronella Basson

Petronella Basson 2012-12-14 Wie weet waar woon die wind, my kind?
Kan jy hom gryp in jou hand, vasbind?
Jy sien hom waai, laat papiere draai
Maar wie weet waar woon die wind, my kind?

"Uurglas" deur Andre Visser

Andre Visser 2012-12-14 Vermoeid knou
jou besittings aan jou
En wanhoop is jou prys

"You" by Skylar Darrigan

Skylar Darrigan 2012-12-13 How I feel and think and do
when it comes to you
Top