Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam. Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
Charl Mijnhardt2013-08-13Maar die duisternis het ek verwerp
Die doodsangel was te stomp om bloed te trek
Magteloos en impotent het dit afgebreek
In ‘n huid hard gemaak deur lewe
Danie Malan2013-08-13as July my kon hoor
al die dinge wat ek praat
en as July net kon weet
wat maak regtig saak
maar july los vir my
met niks meer as n gedig
die briefie op die bed se naam:
Dis die rede dat ek vlug
Robin Williams2013-08-13I see a light
All the way from my darkest room
I see you
When you're not here, beside me in bed
I think I'm going,
Yeah I'm going insane
Because you,
Yeah you that's who's to blame!
Heidi Jennifer de Villiers2013-08-13Love was our art, we were the master
Until heartbreak came, we learned it was the caster
Learning we’re just puppets in the show
Leaving us heartbroken, with tears that flow
Heidi Jennifer de Villiers2013-08-13‘n Klemming om my hart is wat ek voel,
Die wêreld waarin ek leef het my gebreinspoel
My wys gemaak ek is nie werd genoeg
My gereeld vol vrees laat uitkruip by die kroeg
Lean Meyburgh2013-08-13Vanaand weet ek, ek is nie wat jy my maak nie, Vanaand glo ek in myself.
Vanaand fluister, ‘n engel in my oor, … kan jy my hoor?
Heidi Jennifer de Villiers2013-08-13
Twee weë is daar om van te kies,
Maak ek egter die besluit met my hart of vlies?
Dun en kronkelrig sal die een van twee wees,
Die reguit, kort en maklike een is is bedoel vir vlees
Heidi Jennifer de Villiers2013-08-13Never be afraid of the unexpected,
Was what I always told myself
Until my world got infected
And i had to put my heart/hope on a shelf
Heidi Jennifer de Villiers2013-08-13You took my sunshine as you left the scene,
My heart is not yet mine to redeem
‘Cause I was scared – I had to set myself free,
After you made it clear that you loved me
Ivan Kruger2013-08-13Ek word geruk aan my gees wat eindelik sleg is,
ek maak los al die gedagtes wat voor my oë gevleg is,
genade eskapade,
speel my ore dood, my ore dood.
Sheldon Stephenson2013-08-13Hold me now I feel like I'm dying feel like I'm fading into the night
Hold me now I feel like I'm falling feeling like I can't do nothing right?
Chani Brits2013-08-13While blooming blossoms spring abound
Our love falls like the amber, spiritless leaves in May
I am alone again and my bliss, drowned