Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Expelled: ’n teaterresensie
2024-02-20"Die span agter die toneelstuk Expelled is How Now Brown Cow, wat ’n paar maande gelede ook verantwoordelik was vir die bekroonde The Beauty Queen of Leenane. Hierdie keer is hul fokus die euwel van sosiale media wat nie net families, huwelike en verhoudings kan laat skipbreuk lei nie, maar lewens kan vernietig en tokomsdrome aan skerwe kan laat spat."
Erfdeel: Koos du Plessis – versamelde werke: ’n onderhoud met Irma du Plessis
2024-02-19"Liedjies in die FAK-Sangbundel was altyd liedjies wat so algemeen gesing is dat ’n mens nie meer geweet het deur wie of waar hulle geskryf is nie. So is dit ook met my pa se musiek – die liedjies het dig verweef geraak met die wêreld waarin dit gesing word en is nou allemansbesit."
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Christi van der Westhuizen
2024-02-19In hierdie video gesels Christi van der Westhuizen oor onder meer Suid-Afrikanerskap en Suid-Afrika as konstitusionele demokrasie. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Ses artist lessons uit Tick, tick… Boom! op Netflix
2024-02-16"Tick, tick… Boom! is geskryf deur Steven Levenson, met regie deur Lin-Manuel Miranda – Miranda is oek ’n Broadway legend! Die film is gebaseer op ’n stage musical mettie selle titel ennit ve’tel die storie oo hoe Larson sy ee’ste musical geskryf’t om binne-innie musical theatre industry te kô. Die cast vannie film sluit in Andrew Garfield en oek Vanessa Hudgens."
Die Adam Small Boekefees | 23 tot 25 Februarie 2024 in Pniël: ’n onderhoud met Darryl David
2024-02-16"Die fees is daar om ’n platform te gee aan Afrikaapse (bruin) skrywers wat nooit erkenning gekry het vir hul literêre werke nie, soos Adam Small, maar dit sal altyd ’n veelrassige, veeltalige fees wees en almal is welkom om dit by te woon. Toegang tot die Adam Small-fees is absoluut gratis, pasella, verniet, danksy ons borge."
Uitnodiging: Boom, Bomer, Boomste | Breytenbach-galery, 17 Februarie 2024
2024-02-14Boom Bomer Boomste open op Saterdag 17 Februarie om 11:00 by die Breytenbach-galery. Met Dave Pepler as gaspreker en kunswerke deur Varenka Paschke, Gustav Bester, Estelle Marais, Johan Swart, Nanette Ranger, Heinz Modler, Susan Grundling, Jacques Dhont, Sharle Matthews, Zonia Scheffer, Susan Bloemhof, Desirée Malan, Estelle Louw, Zach Mukwira en Kobus Coetzee.
Persverklaring: Hier is die Adam Small-fees se program
2024-02-14Die Adam Small-fees van 2024 vind van 23 tot 25 Februarie plaas te Pniel, met ’n skoleprogram wat begin op 22 Februarie. Hier is die volledige program en meer inligting oor aspekte daarvan.
Open Book Festival in partnership with the Book Lounge presents our second dedicated Youth Festival Event in March 2024
2024-02-14Open Book Festival is thrilled to announce the return of our dedicated Youth Festival. Building on the success of our inaugural Youth Fest in 2023, we are gearing up to host an even more vibrant and impactful celebration of literature and creativity among young minds. This year’s festival is scheduled to take place 13 – 20 March 2024 at schools, public libraries and other venues.
Bekbrandrissiepot vir Valentynsdag
2024-02-13"Rooi ... As ek aan Valentynsdag dink, sien ek rooi. Nie die rooi van die hartjies en goetertjies wat kort ná Kersfees al op die winkelrakke begin propaganda maak vir die liefdesfees in Februarie nie. Nee, daai soort rooi wat die bul kop omlaag laat stof trap en storm."
Marius Weyers deur Chris Vorster: ’n resensie
2024-02-13"Deur Weyers se loopbaan te kontekstualiseer binne die breër sosiopolitieke klimaat van Suid-Afrika, beklemtoon Vorster die belangrikheid van sy bydraes tot die kunste en die samelewing in die algemeen."
Sociology of the prickly pear and other sticky things | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2024-02-13"Thoko Didiza, the minister for land reform, has a master plan for dagga. How about the prickly pear? We believe that this plant could make a difference for many poor people if they had access to knowledge to utilise the fruit and the rest of the plant for numerous purposes."
Marlene Dumas skenk portret van Elisabeth Eybers aan Wits-kunsmuseum
2024-02-12Marlene Dumas het haar portret van Elisabeth Eybers (1915–2007) aan die Wits-kunsmuseum (WAM) se permanente versameling geskenk. Menán van Heerden gesels met Ena Jansen oor Elisabeth Eybers en die skenking.
All of us strangers: ’n filmresensie
2024-02-12"Die rolprent is nie onstuimig in die sin van ’n storm op die flieksee wat jou springmielies oor die rand laat stort nie. Dit krap die siel om."
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Hans du Plessis
2024-02-12In hierdie video gesels Hans du Plessis oor Afrikaans – gister, vandag en môre. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Cathy Hugo se resensie van Hoerkind (finale weergawe)
2024-02-08"Die lang swart jas wat hy op die verhoog gedra het, simboliseer hierdie 'swart hond'. Wanneer dit met hom goed gegaan het, het hy die swart jas afgegooi." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
Press release: Fabulous February at the Drama Factory
2024-02-06The Drama Factory presents a fabulous February programme which offers audiences a delicious selection of comedy, music and entertainment for the younger ones, including Reünie with Frank Opperman and A vegan killed my marriage with Aaron McIlroy.
Persverklaring: Adam Small-fees 2024
2024-02-06Die Adam Small-fees van 2024 vind van 23 tot 25 Februarie plaas te Pniel. Knoop die datum in jou oor!
Press release: Stellenbosch Chamber Music Festival’s (SICMF) early-bird special!
2024-02-06Die aanlyn studenteportaal is nou oop en studente wat voor 16 Februarie 2024 registreer kwalifiseer vir ’n spesiale aanbod. | The online student entry portal is now open and students who enroll on or before 16 February 2024 will qualify for the early-bird special.
Persverklaring: AfriSnaaks, jou lekker ding!
2024-02-06Komediant, radio-omroeper en all-round entertainer Wayne McKay is weer op die planke te sien in sy nuwe show AfriSnaaks. Bring jou vriende en familie om unieke stories te kom geniet wat highlight hoe taal, kultuur en gemeenskap ôs geïnspireer het en ôs maak wie ôs is.
Persverklaring: Laerskool Noord, die komedie, toer voort!
2024-02-05Na meer as 80 vertoning en amper twee jaar op die pad is die komedie Laerskool Noord weereens op die pad, maar op sy laaste rondtes.
