Kos en wyn
Resensies, artikels en kos-rubrieke vir fynproewers
Reviews, articles and food columns for foodies
Rozelle Blackie 101
2013-08-23 Wie is Rozelle Blackie? In 2011 het Rapport met haar gesels. Nou het sy haar debuutalbum uitgereik. Sy gesels met Naomi Meyer oor kos en musiek.Kosblik: ’n Blik op die kos, die skrywer én die boekbekendstelling
2013-08-02 Kosblik, ’n versameling kosstories deur skrywers, digters, joernaliste, essayiste, koskenners, woordvrate en ander skeppers is op Woensdag 31 Julie by Casparus op Stellenbosch bekendgestel.Karoo Kitchen 'n gunsteling by die Franschhoek Literêre Fees
2013-05-22 Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.And the winner of Confessions of a Hungry Woman is ...
2013-05-06 We asked you, our readers, to tell us where you’ve had your best meal and our mouths were watering by the time we’d read through the comments!Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman
2013-04-17 Sam Woulidge’s Confessions of a Hungry Woman reads like a food diary full of beautiful and also riveting stories.Asara Wines on the Taste of Cape Town Festival
2013-04-12 "The variety of gourmet burgers, wrapped to enjoy on the go, will be available in exciting flavours ranging from caviar to marinated chicken with coriander, lemon, ginger and a hint of chilli; foie gras and sundried tomato; as well as mushroom and truffle."Munch, munch munch ...
2013-04-02 Hein Scholz se eerste kookboek, Munch, het pas by Struik Lifestyle verskyn. Hy deel sy heerlike resepte met LitNet en beland toe ook in Chrizane van Zyl se snelvuur.Oorvloed: 'n nostalgiese, gemoedelike kookboek
2013-01-23 "Desnieteenstaande is die resepte werklik onintimiderend, gebalanseerd en verruklik in hulle eenvoud ... "Susina Jooste reviews Lessons with Liam
2013-01-18 This is not your typical recipe book, but a valuable contribution to emphasise the importance of flavour development, basic preparation techniques and basic recipes.Interview with Russell Smith: Food photographer
2013-01-18 Chrizane van Zyl talks to Russell Smith about food photography and his latest project, Lessons with Liam.Stellenbosch Wynfees 2013
2013-01-15 "Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."Kook soos 'n Suid-Afrikaanse MasterChef
2013-01-15 "Dis ’n versamelaarsitem propvol resepte – van die deelnemers sowel as van die besoekende sjefs."Gunsteling-kookboek 2012
2012-12-20 LitNet het 'n paar kosmense gevra om hul gunsteling- Suid-Afrikaanse kookboek van die jaar te nomineer.Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek
2012-12-05"Dis toe mense my begin vra hoe maak mens pampoenkoekies, hoe maak mens smoorsnoek en hoe maak mens soutribbetjie, dat ek besluit het dit is tyd vir Die Groot Boerekosboek."
