Kos en wyn
Resensies, artikels en kos-rubrieke vir fynproewers
Reviews, articles and food columns for foodies
Sonia Cabano se koservarings van 2014
2014-12-16 "Nou kyk, vir iemand soos ek, wie se lewe rondom kos wentel, is dit ’n bykans onbegonne saak om net tien hoogtepunte uit te sonder. Wat van vyftig?"Resensie: Strandveldfood deur Kobus van der Merwe
2014-11-28 "Vyf jaar later kan Kobus van der Merwe selfversekerd sy bydrae lewer tot ons groeiende kookboekskatkis in Suid-Afrika en ek raai die leser aan: koop dit. Koester dit. En as dit jou beskore is, besoek Oep ve Koep vir die kossensasie van ’n leeftyd."Foto's: Bekendstelling van Marlene van der Westhuizen se Geheime van 'n Franse kookklas
2014-11-27 Marlene van der Westhuizen se nuwe kookboek, Geheime van 'n Franse kookklas, is Saterdag 22 November by die Grand Roche Hotel in die Paarl bekendgestel.Resensie: Winterkos in Provence deur Marita van der Vyver
2014-10-15 "Jy gaan keer op keer na hierdie boek wil terugkeer, nie net vir die resepte en foto’s nie, maar grootliks vir die pragtige stories."Franschhoek Uncorked: 'n Besoek aan Four Paws
2014-09-30 Lees waarom jy nie verby Four Paws-wynkelder moet ry nie.Grande Roche Skrywerstee in die Paarl
2014-09-15 Sjef en kookboekskrywer Marlene van der Westhuizen se nuwe boek Geheime van ’n Franse Kookklas word op Saterdag 22 November by ’n spesiale skrywerstee in die Paarl bekendgestel.The real meal revolution deur Tim Noakes
2014-07-03 Lees wat dink Izak de Vries van dié kosrevolusie.Wie's die groot kokkedoor in die kombuis?
2014-06-11 Daar's nog te veel kokke in die kombuis. Wat kan kykers verwag soos wat kykNET se Kokkedoor II einde se kant toe staan?Eet en leer jou slim, Hantam Hoërskool!
2014-05-16Hantam Hoërskool het 'n 82%-matriekslaagsyfer, maar wil 100% behaal. Sonja Squires vertel hoe haar breingebaseerde voedings- en leerproses hulle help.
