Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Apartheid: Britain's bastard child deur Hélène Opperman Lewis: ’n resensie deur Martie Meiring
2017-08-15"Hierdie omvattende, dikwels frustrerende manuskrip kan egter nie summier afgewys word nie. Opperman Lewis vee wyd oor die geskiedenis met baie interessante verwysings, aanhalings, en weliswaar gevolgtrekkings waaroor die leser soms self goed sal wil nadink."
Losing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing by Leon de Kock: book review
2017-08-14"... De Kock, it seems to me, gets much right in Losing the plot. His preoccupations seem all the more relevant as we try to untangle the dense web of corruption in South Africa, decipher the shifty nonsense emerging from the White House, hope to differentiate news from fake news, and find ways of living in a murky world in which states have become indistinguishable from criminal enterprises and politicians from racketeers."
Geknelde land deur FA Venter: ’n resensie
2017-08-14"[D]it is ’n goeie, sterk verhaal dié, en op die koop toe besonder goed verwoord."
Dark traces deur Martin Steyn: ’n resensie
2017-08-14"Dark traces stel nie teleur as spanningsroman nie en met Steyn se vertaling (hy het dit self gedoen) is daar min fout te vind."
Apartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review
2017-08-10"I came to this book interested in inter-/transgenerational trauma, as a South African, and read it as a case study of the Afrikaner as a particular case of such trauma. I left unconvinced, which is a pity."
Collective Amnesia deur Koleka Putuma: Nederlandse recensie
2017-08-10"Collective Amnesia laat ons de stem horen van de born-frees. De poëzie van Koleka Putuma is flamboyant en uiterst direct. De jonge dichteres komt geweldig stoer over, maar ik denk dat zij een klein hartje heeft."
Die wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-08-07"Van Heerden bou in hierdie roman met ’n uitnemende verbeeldingskrag, kennis en vernuf ’n wêreld wat vir jou nuwe perspektiewe op ou vraagstukke open. Die wêreld van Charlie Oeng is ’n waardige toevoeging tot ’n gedugte oeuvre."
A History of the Iziko South African National Gallery – Reflections on Art and National Identity deur Anna Tietze: resensie
2017-08-03"Anna Tietze se A History of the Iziko South African National Gallery is ’n belangrike publikasie as die eerste deeglike boekstawing van een van die land se vernaamste kulturele instansies."
Pad na Eensaamheid deur Kas van den Bergh: 'n boekbespreking
2017-08-03"Pad na Eensaamheid het wel in 1964 vir die eerste keer verskyn, maar die universele temas daarin vervat sal ook deur die hedendaagse leser van waarde gevind word."
Keur 2 deur Christine le Roux: 'n resensie
2017-08-03"Die lesers van liefdesverhale wat hierdie stories langs die pad misgeloop het, sal dit geniet – miskien hulle dogters en kleindogters ook."
Die derde spoel deur SJ Naudé: ’n resensie
2017-08-02"Selde is ek so beetgepak deur ’n Afrikaanse roman, so gefassineer en beïndruk, so besig gehou, selfs na ’n tweede lees. Met SJ Naudé se Die derde spoel is daar ’n formidabele nuwe stem in Afrikaans, stewig gevestig."
Boekresensie: Hierdie huis deur Kleinboer
2017-07-28"Hierdie boek is, in kort, ’n woordskildery van die nuwe Suid-Afrika soos dit vandag daar uitsien. Dit is ’n spieëlbeeld van ons as samelewing. Dit gee ons ’n prentjie waarin ons die tye waarin ons leef, kan herken. En dis allermins ’n mooi prentjie."
Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Nederlandse recensie
2017-07-27"Hij laat ze uiteenvallen in twee, soms drie, een enkele keer nog meer deeltjes en laat dan telkens een ander personage aan het woord, zoals in een caleidoscoop die de lezer verrast met een wirwar van veelkleurige elementen."
Megaboere: ’n resensie
2017-07-27"In Megaboere neem Wynand Dreyer, die vervaardiger van die TV-reeks, die leser tot op die voorstoep van 19 merkwaardige boere. Dis visionêre individue wat ’n ongelooflike ondernemingsgees openbaar en nie konformeer tot middelmatigheid of hulle omstandighede nie."
Keur 1 deur Helene de Kock: ’n resensie
2017-07-26"Dié bundel van vier stories getiteld Die soete dwaling, Seisoen van die skimmelson, Anderkant die vloedwaters en ’n Vrou van Ver-en-Naby laat jou sonder verskonings van nie tyd hê om te lees nie."
Isabella deur Mariël le Roux: ’n FMR-resensie
2017-07-21"Iets wat besonder voortreflik gedoen word, is die slotsinne van die tonele. Dit dra ’n sekere finaliteit oor. Die sinne is sober en oorwoë."
Rooi haring deur Schalk Schoombie: ’n resensie
2017-07-21"Daar bestaan by my geen twyfel dat die oorgrote meerderheid lesers hierdie teks terdeë sal geniet nie. En wanneer die misterie rondom die moordenaar uiteindelik ontrafel word, kan jy maar net sê: 'Slaan my met ’n pap snoek!'"
Making Africa Work: a book review
2017-07-19"Manufacturing in Africa has suffered: firstly, during colonial times, when raw materials were exported, as beneficiation took place abroad; and secondly, today, as China does the same."
Die wêreld van Charlie Oeng: ’n resensie
2017-07-18"Van Heerden bereik met hierdie roman weer die peil van sy beste werk."
Met liefde wat saamgaan en ander stories deur Annalise Wiid: ’n resensie
2017-07-18"Die trefkrag van die boek lê vir my daarin dat jy nie noodwendig ’n gelowige hoef te wees om waarde uit die stories en insigte te put nie; dat die fyner kyk in ander se vreugdes en seer jou deel maak van ’n groter groep."
