Jasper van Zyl2006-12-12"Jy kla oor die toestand van ons landwel, fokken doen iets daaromtrent!"- Fokofpolisiekar - "Brand Suid-Afrika" Alles het oorsake. Hierdie lewe van ons is 'n kettingreaksie. Ons loop. Ons trek skoene aan want ons ...
Lonkie Mackenzie2006-11-07Ek wag nou al byna vyf maande lank vir 'n “gut”-reaksie op Jeremy Maggs se strontstorting oor onderwysers wat vroeër vanjaar in The Herald verskyn het. Beteken hierdie lang stilswye dat ons onderwysers nou ...
Elsa Herbst2006-11-06Toe ek 'n vriendin van my vra wat sy dink die verskil tussen pornografie en erotika is, was haar antwoord: “Nie veel nie; die een het 'n kunstige geurtjie terwyl die ander walglik en skokkend is. Al twee maak maar jags. Oor erotika voel die ...
Melt Myburgh2006-10-19Graad 12 Vierde genre: Kreatiewe respons Douspoor (samestellers: Rudi Daniels en Gordon Julies) Totaal: 50 Opsomming Die volgende opdragte is gebaseer op die kortverhale wat met jou behandel is in Douspoor. Kies EEN van die opdragte en ...
Melt Myburgh2006-10-19Graad 12 Tweede (Eerste Addisionele) Taal HG Langer Skryfstuk: Beredenerend (Geredigeer) Totaal: 40 Opsomming Bestudeer die volgende stellings en besluit of jy daarmee saamstem of nie. Skryf dan 'n opstel van 250 tot 300 woorde waarin ...
Melt Myburgh2006-10-17Afrikaans Tweede Taal HG Graad 12 Vraestel 2 (Letterkunde) Tyd: 2 uur Punte: 80 Opsomming van vraestel AFDELING A: FEESMAAL – E.A. SWANEPOEL Vraag 1 POTYSTER SWEIS NIE – P.G. DU PLESSIS: Lees die onderstaande uittreksel goed ...
Lonkie Mackenzie2006-10-16Ek huppel blinkoog huis toe met die nuus: my geliefde kom ouers vra. Paword bleek. Helder oordag skinkhy vir hom en my NCVV-ma elk 'n dubbel Oude Meester. Snags syfer hulle angstige gesprekkedeur deure en krake; bedags word min ...
2006-09-29Lewer 'n praatjie van 3 – 4 minute oor een van die volgende onderwerpe: Jy is 'n joernalis wat gesien het hoe die supermodel Kate Moss kokaïne gesnuif het. Die koerantberigte wat jy oor dié voorval geskryf het, het jou ...
Melt Myburgh2006-09-26'n Moderne ikoon Nelson Mandela, Madonna, Britney Spears, David Beckham – almal moderne ikone wat jong mense regoor die wêreld inspireer. Wie beskou jy as ’n ikoon? Doen navorsing oor 'n moderne (lewende) ikoon vir ...
Melt Myburgh2006-09-26Skool - van toeka tot nou Stel ondersoek in na die manier waarop die lewe in die skool verander het sedert die dae toe jou ouers op hoërskool was. Jou navorsingstuk moet uit vier afdelings bestaan: 'n Kort inleiding waarin jy ...
2006-09-13Beantwoord die volgende vrae nadat jy die artikel oor Deon Meyer gelees het. Dié artikel het verskyn in Insig van Mei 2003, en is effens aangepas. Deon Meyer Hou my vas, korporaal! Deur EMILE JOUBERT Foto's: PETER ...
Jasper van Zyl2006-09-12If you tolerate this, your children will be next. - Manic Street Preachers Die wonderlike ding van evolusie (nie Darwin se kontroversiële makro-evolusieteorie nie, maar mikro-evolusie) is dat organismes oor tyd sekere aanpassings aan die ...
Elsa Herbst2006-08-30Die Amerikaners noem dit 'n lovercover, die Chinese 'n fuckiesakkie, die Nederlanders 'n spermskerm, en die Namakwalanders 'n trilskil … Só lui 'nflou grappie wat ek nou die dag per sms van 'n ou vriendin uit my laerskooldae ...
Andries Visagie2006-07-13Naas Chris van der Merwe se LitNet-resensie van Marlene van Niekerk se boek Agaat is Johann Rossouw se artikel in die Vrye Afrikaan tot dusver die volledigste en interessantste leesverslag van Van Niekerk se magistrale roman. In sy gereelde ...