Graad 12 Vierde genre: Kreatiewe respons
Douspoor (samestellers: Rudi Daniels en Gordon Julies)
Totaal: 50
Opsomming
Die volgende opdragte is gebaseer op die kortverhale wat met jou behandel is in Douspoor. Kies EEN van die opdragte en voer dit uit. Jou kreatiewe respons moet tussen 450 en 550 woorde lank wees.
Klik hier om die vraestel in PDF af te laai
Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.

