En tyd stap aan ...
2013-01-08 Die afgelope jaar spook dit by my … so asof deel van my kinderdae net gesteel is.
Amerikaanse presidentsverkiesing: Net realiteit
2012-11-12 Het die Amerikaanse presidentsverkiesing finaal ‘n nekslag vir tradisionele media toegedien?'n Foefie ... of twee
2012-11-09 "Suid-Afrikaners kan maklik ’n rat voor die oë gedraai word. Een so geval is die Gautrein."Waar die watervalle bó jou is: ons reis na Sabie
2012-08-23 "So tussen die rondry, verken, gesels en foto’s neem, kom ek iets agter. Die meeste watervalle in Sabie is bo jou. In Graskop staan jy gewoonlik bo die loop en kyk hoe die water afwaarts tuimel."’n Rit met die Bloutrein
2012-08-01 "‘n Ervaring wat die moeite werd is. Bowenal het dit my laat besef dat toerisme in Suid-Afrika sy juwele het."
My Kaspaas-oomblik
2012-04-02 Gister by die Hatfield Plaza se vlooimark het ek ‘n oom Kaspaas-oomblik gehad. Iewers tussen sy klomp boeke het ‘n ou omie ‘n oorspronklike eksemplaar van Oom Kaspaas en nefie.
Afrikaans klop, Melt Myburgh
2012-02-10 Soms wens ek ek kon van die self-opgelegde taalpuriste by my gehad het tydens die optog van die Kaapse Klopse …
Knap gedaan, Kwêla
2012-02-02 Dit was goed om te sien hoe Lise Swart die storie oor die Kongolese wiskunde-onderwyser wat as parkeerjoggie in die Paarl werk, hanteer het.

