Volmaan in Baviaanskloof deur Jeanette Stals: ’n lesersindruk
2026-03-18"Stals wys met hierdie boek haar vernuf om die menslike verhaal met die ekologie te vermeng. Fransien se storie is belangrik, maar die luiperd se verhaal lê net so naby aan die oppervlakte regdeur die vertelling."
In die kerk met Karen Zoid
2026-02-10"En dit is hier waar ek voel dat Zoid iets magies vermag – in die gehoor is daar Christene, niegelowiges, Engelssprekendes, Afrikaners, queer mense, straight mense, jonk, oud, en als tussenin. Almal saam in hierdie ruimte wat vir soveel mense, insluitend myself, redelik moeilik kan wees."
Teaterresensie: The opera singer
2026-01-22"The opera singer neem die gehoor op ’n emosionele reis en bied oomblikke van besinning oor die proses van oudword, die stand van roem in ons samelewing en die stryd van vrouens om verskeie rolle in die samelewing in te neem."
Baai van gebroke harte
2025-11-20"Ek tel die stukke van ons storie soos skulpe al langs die waterlyn op
hier het ek vir jou lief geword, voor al die smart"
Huil die maan ooit oor die son
2025-10-16"want die groter duister weet:
Sommige harte is veiliger op ’n afstand sodat hulle mekaar nie breek."
Lesersindruk: Bloei + Blom
2025-10-02"Hierdie boek bring die stories van mense wat dalk voorheen nie bekend was nie, aan die lig. Dit vertel die verhale van mense wat hul drome gevolg het, ten spyte daarvan dat hulle dikwels in moeilike omstandighede begin het."
Ek vind jou in die ritmes van ons verlede
2025-09-18"My hart lê oopgebreek in die see, wind en gras
op al die plekke
waar jy eens lief vir my was."
Moffie: ’n teaterresensie
2025-09-03"Daar word gekyk na die Afrikanerfamilie en die teenstelling met Engelse families – elk met hul eie probleme binne die gesin."

