Suikerbrood en Suurvye
Boorling van en na 'n paar draaie my rusplek kom vind in die Overbergse Strandveld. Emosiemens met 'n kunstenaarsiel. Die talente wat ek van die Skepper ontvang het is eindeloos: Wat met die kunste toegedeel is, is my gegewe.  Bowe alles staan Skryf. Seker omdat ek al vir vier jaar rubriekskrywer is, want dit dwing my om week na week 'n kopie voor te le.
Victoria se geheim (erotiese kapitaal)
Suikerbrood en Suurvye
2012-08-22
"In die korporatiewe wêreld is erotiese kapitaal lankal die insignia wat ‘n hoër persentasie salarisverhoging of bonus kan verseker. Hulle noem dit die 'face of the company' en werkverrigting het bitter min daarmee te doen ..."