PieterSêNet-briewe2015-08-14Almal weet watse frustrasie dit is om die plek te besoek en hoeveel ure dit jou neem om iets uitgerig te kry, en daarom ook was ek baie bly toe ek verneem hier is ’n tak in ’n voorstad wat mens kan besoek wat in ’n besigheidskompleks geleë is. ’n Familielid besoek die plek toe […]