Die kat slaap nog by my
2025-12-11"die kat slaap nog by my
die bed snags swart soos ’n tent
leeg soos ’n woestyn"
Sê vir Hannes van Brendan
2020-07-10"Dalk is dit net die naam van ’n nuwe fliek, of dalk ’n hond by die dierebeskerming. Dit kan niks ernstigs wees nie. Tog is daar ’n hol kol op sy maag wat hy nie weggedink kry nie. Sy kan netsowel in gevaar wees en wou sy hom nog waarsku oor iemand wat haar lastig val."
Huis, woning, tuiste: in die toemaarhuis
2017-02-21Lees Paula Hartzenberg se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Op pad
2013-06-28 Ek lees hardop voor uit die boek op my skoot. Oor die turkoois rondawels, die kleibruines wat teen die hange in ravyne vasklou en oor kralewerkbriefies waarvan niemand meer die betekenis werklik ken nie. En oor inisiasie.Haikoe-kompetisie: 6 Haikoes deur Paula Hartzenberg
2012-12-05 Paula Hartzenberg se laaste 6 haikoes vir ons kompetisie.Haikoe-kompetisie: 14 Haikoes deur Paula Hartzenberg
2012-11-21 Paula Hartzenberg se eerste 14 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.
Haikoe-kompetisie: Haikoe 15 deur Paula Hartzenberg
2012-11-21 Paula Hartzenberg se 15de haikoe vir ons kompetisie.
Draak-sprokie-kompetisie: Die goue draad
2012-02-22 Eenmaal was daar in die Lank-lank-gelede-land ’n klein voëltjie wat elke oggend ’n liedjie gesing het. Dan het daar ’n goue draad uit sy bekkie gekom wat so kosbaar was dat mense dit die goue draad van waarheid genoem het.Vertaalkompetisie: Ariël
2012-02-22 Stilstand in duisternis.Dan die substansielose blou
Uitskink van klipkop en vertes.
Vertaalkompetisie: Tulpe
2012-02-22 Die tulpe is te vlambaar, dit is winter hier.Kyk hoe wit is alles, hoe stil, hoe ingesneeu.
Ek leer vredigheid aan terwyl ek net stil alleen lê
Soos die lig lê op hierdie wit mure, hierdie bed, hierdie hande.
