LitNet

LitNet

Nuut by Tafelberg: Kronkelpad deur Irma Joubert

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-10
’n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Marco Romanelli, ’n Italianer wat in ’n konsentrasiekamp was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar ontmoet hy vir dr Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle ... maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.
 

Nuut by Tafelberg: Life is ’n biets deur Faeed Amardien

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-10

Leonardo word groot in ’n arm, maar liefdevolle gesin. Wanneer sy pa en kleinboetie in ’n ongeluk sterf, verander alles. Leonardo loop weg en beland by ’n groep straatbewoners. Rodger, ’n ou Engelsman, word vir hom soos ’n vaderfiguur. Wanneer Rodger siek word en Leonardo hom in die hospitaal besoek, ontdek hy iets onverwags. 

Pasverskyn: Valskermbataljon-verhale saamgestel deur Mike Bolhuis

LitNet Boeke en skrywers 2025-09-10

Valskermbataljon-verhale is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor, vasbyt en verlies wat die leser by tye laat regop sit, glimlag en ook diep laat nadink. Hierdie is eerlike, rou en op-die-man-af stories geskryf deur manne van dié elite-eenheid oor oomblikke wat hulle nooit sal vergeet nie. 

Gewildste plasings op LitNet: 3 tot 9 September 2025

LitNet Als oor LitNet 2025-09-10

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 3 tot 9 September 2025.

Uitnodiging na die Neville Alexander-gedenklesing op 20 September in die Paarl

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2025-09-09

Ons nooi jou graag na die luisterryke sesde Neville Alexander-gedenklesing op 20 September waartydens die skrywer Cliffordene Norton die rede sal voer.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Klein konings deur Theo Kemp – 27 September 2025, Oude Leeskamer, Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2025-09-09

Sluit aan by Fourie Botha wanneer hy met Theo Kemp oor sy nuutste roman, Klein konings, in gesprek tree op Saterdag 27 September, om 10:30 vir 11:00 by Oude Leeskamer in Stellenbosch. Toegang is gratis.

Persverklaring: Kortlyste vir die Netwerk24-kykNET-Rapport-resensiepryse 2025 bekend

LitNet Boeke en skrywers 2025-09-09

Die kortlyste vir die Netwerk24-kykNET-Rapport-boekresensiepryse is nou bekend.

Graad 7: Lewenswetenskappe-toets en memorandum, kwartaal 3

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-09-09

Is jy in graad 7 en leer julle in hierdie kwartaal se Natuurwetenskappe van energie? Maak jou skoenveters vas en hardloop na Rouxlyn Botha se gratis voorbereidingsvraestel en memorandum toe. Nadat jy hard daarvoor gewerk het, sal jou punte van hierdie toetsreeks jou gemoedstemming sommer ’n energieke hupstoot gee. 

Press release: Wordfest 2025

LitNet Books and writers 2025-09-08

Wordfest 2025 will take place in Makhanda from 19 to 20 September 2025.

LitNet: Die migrerende liggaam

LitNet Nuusbrief 2025-09-05

LitNet: Die migrerende liggaam

Press release: PASA Calls on South Africans to celebrate and champion the joy of reading for National Book Week and International Literacy Day

LitNet Books and writers 2025-09-04

In an increasingly digital world, the simple, tactile experience of reading and sharing a book remains a powerful tool for personal development, entertainment and connection. Reading for pleasure is a cornerstone of lifelong learning and a key to unlocking a child’s potential.

Gewildste plasings op LitNet: 27 Augustus tot 2 September 2025

LitNet Als oor LitNet 2025-09-03

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 27 Augustus tot 2 September 2025.

Nuut by Pan Macmillan: Jou kans om te dans deur Refilhoe Moahloli

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-02

Zazi se groot droom is om te dans, maar sy is te bang om te probeer. Sê nou sy is nie goed genoeg nie? Wat sal mense sê? Met die aanmoediging van haar ouers skuif Zazi haar vrese opsy en skraap die moed bymekaar om na haar hart te luister. Jou kans om te dans is ’n inspirerende storie oor hoe om jou drome te volg en ander mense toe te laat om jou by te staan op jou reis.

New from Tafelberg: When the world was by Pippa Skotnes

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-02

In the beginning before time began, the world was alive with possibilities. Animals were people, people could command the wind and the rain, and the sun had the power of speech. Many languages were spoken and stories, carried by the breath of those who spoke them, floated on the wind. But then things changed and the world lost its magic. This book tells a story of wonder and loss and the possibility of redemption.

Nuut by Lux Verbi: Paris, ’n prinses met ’n missie deur Demi-Leigh Tebow

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-09-02

Prinses Paris het ’n besige dag voor haar. Maar as haar kroon gesteel word, is Paris bang dat sy nie die koning sal kan verteenwoordig nie. Sy ontmoet luiperde, ’n olifant en ’n buffel en sy besef dat elkeen ’n unieke probleem het. Maar sal sy hulle kan help? Kom saam op hierdie Afrika-avontuur met Paris, Kobe en Chunk (die hele Tebow-familie) en besef dat om ander te help die belangrikste doel van alles is.

Top