Linda Jansen van Rensburg


"Boikot Voedselpryse" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-20 Daar is rye en rye en rakke vol kos, jelly en jam en ook ander gemors
Party het al verval en ander is vol mos, want die prys van kos is mos weer verhoog
Ek dink ons moet dit boikot en daarteen begin betoog

"Facebook 'it" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-20 Daar is mense op my spoor so het ek gehoor
maar daar is many ways om hulle te verloor
Ek sien ? request en trek nader my muis

"Raai, raai, blik aspaai" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-19 Die storm het bedaar en die reënboog sprei sy kleure oop
Ek wil hê dat jy saam met my op die reënboog gaan loop
Saam kan ons op sy bane gly en kleure kies vir jou en my

"Jy’s My Black Widow in my Speedo" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-19 Ek sien die gloed in jou oë en weet jy wag vir ? proposal
? Titanium ring en ? celeb om Wedding Bells te sing
Ek voel ? knop in my maag en ? rot wat aan my senuwee knaag

"Turn up the radio" by Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-18 I still remember the lyrics to our favourite song
and how we boogied on that all night long
Now the music is playing softly in the background
and I want to dance with you and spin you around

"Hey, hey, ma" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-18 My outop ry ? skedonk en my ma die loop heeldag rond
My boetie verbeel hom hy is PI Monk en ek is alweer ? bietjie dronk
Ons bly aan die verkeerde kant van die spoor en het alreeds alles verloor

"Mamma" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-18 Ek streel met my vingers oor jou sagte silwer hare
en dink aan al jou liefde en seerkry deur die jare
Die spore van swaarkry lê diep in jou wange

"Emotions on the run" by Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-14 You have my emotions on the run, do you think this is fun?
Are you playing a game, am I the one to blame?

"Whatever jy dink" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-13 Ek hoor jou stem weer eggo in die gang
en wonder of jy dink dit maak my bang
Vir jare sterf ek nog elke liewe dag

"My Harley en ek" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-12 Ek ry rustig met my Harley op die highway en sien ? blond langs die pad
Ek stop toe langs haar en sy sê “Hei jy” ek soek ? lift hier op die highway
Ek wys met my kop en sê klim maar op, maar onthou ek gaan net one way

"Recycle my" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-12 Ek loop in die gange en dra jou orals waar ek gaan
Jou gewig raak swaarder en maak al my arms seer

"Gee my ? plane om mee te vlieg" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-04 Ek sit op die stoep met net my boxer aan
en die reuk van rum en wyn laat my asem wegslaan
Ek bewe en sweet en die brandende stompie brand nog ? gat in my broek
Ek vloek en klap en wens die hele aarde wil vergaan
Want hoekom moet ek suffer net omdat jy wou gaan
Top