"My Harley en ek" deur Linda Jansen van Rensburg

  • 0

My Harley en ek

Ek ry rustig met my Harley op die highway en sien ? blond langs die pad
Ek stop toe langs haar en sy sê “Hei jy” ek soek ? lift hier op die highway
Ek wys met my kop en sê klim maar op, maar onthou ek gaan net one way

REFREIN:
Nou’s dit net ek en my Harley, met ? blond agterop
Die lewe is ? lied en ek is nie eers bang vir ? speedcop
Dit is net one way op die highway met ? neverending stop

Met haar arms styf om my maag en haar warm asem in my nek
brul my Harley soos ? leeu en ek weet dit is die moeite werd
Want ons ou tweetjies op die Harley gaan one way, al is ons nie gekerk

REFREIN

Langs die pad besluit my pop dit is nou tyd vir ? dop
en wys sy so met haar duimpie dat ons by die Roadhouse moet stop
Toe waai die ou windjie mos haar bloesie bietjie op, en ek sien dit is ? dude en glad nie ? pop

REFREIN
Nou’s dit net ek en my Harley met geen pop agterop
Die lewe die suck en ek is die fool daarop
Dit is net one way op die highway met ? neverending stop

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top